Reageer, asseblief
Johannie du Toit skryf:
Hoop dié kan die koerant haal en hoop die instandhoudingsdienste reageer bitter vinnig.
Okahandja se strate is vol gate, meestal so groot soos 'n motor se band. Iemand sal moet plan maak met ons paaie, dis skandelik om die dorp so te beleef.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie