RCC probeer ommekeer maak
RCC probeer ommekeer maak

RCC probeer ommekeer maak

Die leierskap van die Paaiekontrakteursmaatskappy erken die maatskappy gaan deur ‘n stormagtige fase, maar is vol vertroue dit kan uitbrei tot ‘n betekenisvolle bydraer tot die land se ekonomie.
Estelle de Bruyn
Catherine Sasman - Die nuwe direksie en bestuur van die Paaiekontrakteursmaatskappy (RCC) beplan om die staatsonderneming binne die volgende drie tot vyf jaar van ‘n geskiedkundige finansiële las tot ‘n beleggingsbate vir aandeelhouers om te draai.

“As ‘n staatsonderneming moet ons ons korporatiewe verantwoordelikheid nakom en aanspreeklik vir ons belanghebbendes, hetsy werknemers, kliënte, die aandeelhouer (die regering) ons finansiers en die publiek in die breë wees,” het die voorsitter van die direksie, mnr. Fritz Jacobs, gesê.

Hy sê die RCC is nie veronderstel om ‘n las vir die aandeelhouer te wees nie, maar eerder ‘n winsgewende, volhoubare en dividend-betalende, nasionale kontrakteur.

Tot nou toe was die RCC nie in ‘n posisie om enige dividende aan die regering te betaal nie en die onderneming se laaste gefinaliseerde, ge-ouditeerde finansiële verslag was vir die 2012-’13-boekjaar.

Die nuwe direksie en bestuur het egter ouditeursverslae vir die daaropvolgende jare oor die laaste 12 maande voorberei, het Jacobs gesê.

Hy sê oor die afgelope jaar het die RCC eweneens ‘n aantal inisiatiewe, planne en strategiese pogings ingestel en geïmplementeer.

Dit sluit in bestuurstrukture vir die direksie, ‘n gefinaliseerde vyf jaar strategiese sakeplan en die herstrukturering van die organisasie om aan sy mandaat gehoor te gee.

Die herstrukturering is egter nie die omdraai-strategie wat deur die vorige hoofbestuurder, dr. Pieter Oosthuizen, ingestel is nie, maar eerder ‘n poging om van nuuts af te begin, het Jacobs gesê.

“Ons kyk met nuwe oë na alles omdat ons nie kan toelaat dat die proses, wat in die verlede ingestel was bloot aan te pas nie, omdat dit in die voorafgaande 15 jaar niks opgelewer het nie. Ons moet ons huis in orde kry,” het Jacobs bygevoeg.

Hy het aangekondig die RCC is besig om toerusting by sy aanleg en die vloot te moderniseer nadat van ou en verouderde toerusting op ‘n onlangse vendusie ontslae geraak is.

Die staatsonderneming beplan ook om sy inkomstebasis te verbeter en te diversifiseer.

Die onderneming staar egter geskiedkundige uitdagings in die gesig wat sy finansiële situasie beïnvloed en meebring dat die RCC oor die afgelope vyf maande onder ernstige druk was om salarisse en krediteure te betaal.

Groot planne vir die toekoms

Nieteenstaande die uitdagings het die RCC aangekondig dit is van voorneme om die finansiële posisie van ‘n netto laste-posisie van nagenoeg N$256 miljoen na ‘n netto bates- grondslag van N$900 miljoen oor die volgende drie tot vyf jaar om te keer.

Om die rede word die regering vir eenmalige beleggingsfinansiering van N$300 miljoen gevra.

“Dit is nie die enigste moontlike opsie vir die RCC indien alle moontlike opsies van ‘n ommekeer en transformasie oorweeg word nie. Tyd is egter van die uiterste belang en die aandeelhouer se besef van die geskiedkundige uitdagings wat ons in die gesig staar, is eweneens belangrik,” het Jacobs gesê.

Hy sê die RCC is ‘n operasionele maatskappy wat inkomste genereer en kan voortgaan om sy inkomste op ‘n volhoubare en kommersiële basis te hou, sonder om deurlopend ‘n reddingsboei van die regering te ontvang.

Die RCC stel dus die teiken om ‘n groter speler in die paaie, infrastruktuur en behuisingsontwikkelingsektore te word.

Jacobs sê die maatskappy is oor die afgelope 12 maande geherposisioneer om die vooruitsigte om sake te doen, te verbeter.

Die RCC neem deel aan ‘n projekte ter waarde van tussen N$750 miljoen en ongeveer N$2,6 miljard. Van die N$2,6 miljard se tenders is ongeveer N$800 miljoen s’n reeds toegeken.

Dit, sê Jacobs, beteken die RCC is besig om ‘n positiewe tendens in sy inkomstepatroon te vestig.

Indien sake ten beste vir die beleërde maatskappy verander, word beplan om bykomende ingenieurs asook kommersiële- en tegniese personeel te werf. Jacobs sê al is dit waar dat die maatskappy deur ‘n stormagtige fase gaan, is die bestuur en direksie vol vertroue dat die RCC tot ‘n betekenisvolle en positiewe maatskappy kan groei.

Kommentaar

Republikein 2024-04-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Currency: GBP to NAD 23.74 | EUR to NAD 20.37 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.99 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.27 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 18.99 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 325.99/OZ UP +0.42% | Copper US$ 4.51/lb UP +1.67% | Zinc US$ 2 857.60/T UP 1.82% | Brent Crude Oil US$ 87.79/BBP DOWN -0.0023 | Platinum US$ 906.73/OZ UP +0.51% Sport results: Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.74 | EUR to NAD 20.37 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.99 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.27 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 18.99 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 325.99/OZ UP +0.42% | Copper US$ 4.51/lb UP +1.67% | Zinc US$ 2 857.60/T UP 1.82% | Brent Crude Oil US$ 87.79/BBP DOWN -0.0023 | Platinum US$ 906.73/OZ UP +0.51%