RCC: Kontrak met Chinese ongeldig
Koppe kan by die RCC rol te midde van 'n dissiplinêre ondersoek na 'n onwettige kontrak met 'n Chinese konstruksiegroep.
“Dit is aangegaan sonder die insette of goedkeuring van my as lynminister.” Mnr. John Mutorwa; Minister van Werke en Vervoer
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie