Rammetjie-uitnek!
Die kampioen van kampioene onder die kleinvee kom uit die Groenewaldt-persiestoet, wat aan mnr. Ernst Groenewaldt behoort (middel). Die persieram was ook die senior- en raskampioenram onder die persieras. Regs van Groenewaldt is sy seun, Freygang. Die vashouer is mnr. Willibard Kanime. Die Groenewaldt-familie het ’n uitstekende skoujaar gehad, met hul brahmane wat ook verskeie titels onder die grootvee verower het. FOTO Elvira Hattingh
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie