‘Ramaphosa het sy siel aan Mabuza verkoop’
’n Uitgesproke kommentator en joernalis vergelyk pres. Cyril Ramaphosa met die bekende Duitse legende van Faust, wat ’n ooreenkoms met die duiwel aangegaan het.
Marietjie Gericke – Jan-Jan Joubert, die bekende politieke skrywer en ontleder gee vir Suid-Afrika se president ’n skamele 2,5 uit tien as leier.Joubert, wat onlangs die boek W
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie