R. Kelly: Konsert van die baan
Die internasionale superster R. Kelly gaan nie meer Vrydag in Windhoek optree nie.
Namconcerts, promotor van die Windhoek Draught Live Music, het pas ‘n verklaring uitgereik waarin hulle sê die hele fees is van die baan.
Volgens R. Kelly se bestuur ondervind hulle “interne uitdagings”.
Almal wat kaartjies vir die konsert gekoop het, kan hul geld terugeis, sê Namconcerts.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie