Psemas: Ondersoek 'duur, omslagtig'
Psemas: Ondersoek 'duur, omslagtig'

Psemas: Ondersoek 'duur, omslagtig'

Verskaffers van gesondheidsdienste sal hul gedrag moet verander om Psemas volhoubaar te maak.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht



Die forensiese ondersoek na beweerde mediese bedrog en misbruik by die uitbetaling van eise van die staat se mediese fonds (Psemas), is 'n “baie duur proses”.

Volgens me. Julia Ambole, van die ministerie van finansies, is die onder­soek ook 'n stadige en omslagtige proses en is meer as N$13 miljoen vir die tydperk tussen Maart 2018 en Maart vanjaar reeds verhaal.

Ambole het tydens 'n ontmoeting met gesondheidsdiensverskaffers ­beklemtoon die ondersoek duur voort en alle verskaffers, afhanklikes, administrateurs en lede van die publiek sal hul gedrag moet verander om Psemas volhoubaar te maak.

'n Forensiese konsultant is deur die ministerie aangestel om onder meer mediese bedrog en misbruik te ­ondersoek.

Die mediese forensiese ondersoek (MFI) het gevolg op die bevindinge en voorstelle van 'n oorsigproses wat van Januarie tot Maart 2017 op gesondheidsdiensverskaffers gefokus het.

Die doel van die ondersoek was onder meer die ontleding van eise se data in besonderhede.

Die ondersoek het ­ongerymdhede met betrekking tot vals verteenwoordiging, oneerlike sakepraktyke en professionele wangedrag aan die lig gebring.

Met betrekking tot dokters is eise geïdentifiseer vir dienste wat nie gelewer is nie, en dienste wat nie met pasiënte se rekords ooreenstem nie.

Verder is die misbruik van onder meer kortisooninspuitings en kodes vir artritis en die dreinering van absesse gevind, en daar was selfs 'n geval van 'n pasiënt wat gesterf het, wat na bewering behandel is.

Herhaalde eise vir keisersneë en intra-uterine toestelle (IUD's) is ingedien. Eise is ook vir 'n manlike pasiënt vir IUD's ingedien, sowel as vir swangerskapsverwante kwale.



GEBREK AAN REKORDHOUDING

Die ondersoek onder dokters het bevind koste word nie in ag geneem wanneer laboratoriumtoetse versoek word nie. Dikwels word dit aan die suster se oordeel oorgelaat, wat nie altyd die koste-implikasies van die versoek vir laboratoriumtoetse oorweeg nie, wat tot misbruik lei.

Daar was verder 'n gebrek aan ­rekordhouding in pasiënte se lêers vir aangevraagde laboratoriumtoetse.

Pasiënte se rekords was in die alge­meen onvolledig en onbetroubaar, terwyl voorskrifte uitgereik is aan pasiënte wat nie deur 'n dokter ­ondersoek is nie.

Verskeie prosedures wat in 'n hospitaal uitgevoer is, is geëis asof dit by 'n spreekkamer uitgevoer is.

Die ondersoek het bevind ver­skeie praktyke maak van een kontrak gebruik wat met Psemas onder­teken is.

In een geval is daar meer as een keer vir 'n manlike pasiënt se besnydenis geëis. Eise is ontdek vir dienste wat op 'n Sondag gelewer is, terwyl die betrokke praktyk op dié dag gesluit is.

Misbruik van die onbeperkte voordeel vir tandheelkundige terapie is onthul, met 'n “abnormale hoë aantal” vulsels wat vir een lid geëis is.

Abnormale eispatrone is ook by sommige tandartse gekry, terwyl tandheelkundige terapeute by sommige praktyke aangestel is om die werk van tandartse te doen.

Wat apteke betref, is ongerymdhede gevind wat behels dat werknemers betalings vir medikasie vir lede van die publiek eis, wat nie Psemas-lede is nie.

Dié medikasie is van Psemas-lede geëis wat geen medikasie ontvang het nie.

Medikasie is ook deur werknemers, wat nie geregistreerde aptekers is nie, uitgedeel.

Volgens die ondersoek is by sommige laboratoriums vir mediese tegnologie bevind mense wat nie geregistreer is nie staan aan die stuur van sake.

Voorts is 'n geskiktheidsertifikaat van die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS) onder valse voorwendsels verkry.

Mediese tegnoloë is sonder die nodige toestemming by die Vereniging vir Namibiese Mediese Fondse (Namaf) geregistreer.

Wat patoloë betref, is bevind eise is vir dienste wat buite die verwysingsraamwerk van die betrokke laboratorium gelewer is, ingedien.

Kommentaar

Republikein 2024-04-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest | Wolves 0 vs 2 Arsenal | Luton Town 1 vs 5 Brentford | Sheffield United 1 vs 4 Burnley LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad | Girona 4 vs 1 Cadiz | Valencia 1 vs 2 Real Betis | Rayo Vallecano 2 vs 1 Osasuna | Celta Vigo 4 vs 1 Las Palmas SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce | Hellas Verona 1 vs 0 Udinese | Empoli 1 vs 0 Napoli European Championships Qualifying: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United | Manchester City 1 vs 0 Chelsea English Championship: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion Katima Mulilo: 15° | 36° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 17° | 36° Oshakati: 18° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:08, High tide: 03:09, Low Tide: 21:13, High tide: 15:31 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:07, Low Tide: 21:11, High tide: 15:29 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:06, Low Tide: 21:11, High tide: 15:28 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 33° Keetmanshoop: 20° | 33° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 20° | 32° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 15° | 27° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 16° | 29° Maputo: 20° | 29° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 22° Durban: 19° | 25° Johannesburg: 19° | 29° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 17° | 30° Harare: 15° | 30° Currency: GBP to NAD 23.73 | EUR to NAD 20.49 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.24 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.73 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.7 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.11 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48.01 | USD to KES 133.48 | USD to NGN 1230 | USD to ZAR 19.23 | USD to ZMW 25.8 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73551.13 Up +0.26% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1526.82 Down -0.34% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13302.28 Down -1.12% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28144.22 Down -1.67% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 298.62/OZ DOWN -0.0151 | Copper US$ 4.39/lb DOWN -0.0164 | Zinc US$ 2 772.00/T DOWN -2.19% | Brent Crude Oil US$ 87.08/BBP DOWN -0.0011 | Platinum US$ 910.26/OZ DOWN -0.0116 Sport results: Premier League: Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest | Wolves 0 vs 2 Arsenal | Luton Town 1 vs 5 Brentford | Sheffield United 1 vs 4 Burnley LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad | Girona 4 vs 1 Cadiz | Valencia 1 vs 2 Real Betis | Rayo Vallecano 2 vs 1 Osasuna | Celta Vigo 4 vs 1 Las Palmas SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce | Hellas Verona 1 vs 0 Udinese | Empoli 1 vs 0 Napoli European Championships Qualifying: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United | Manchester City 1 vs 0 Chelsea English Championship: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion Weather: Katima Mulilo: 15° | 36° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 17° | 36° Oshakati: 18° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:08, High tide: 03:09, Low Tide: 21:13, High tide: 15:31 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:07, Low Tide: 21:11, High tide: 15:29 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:06, Low Tide: 21:11, High tide: 15:28 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 33° Keetmanshoop: 20° | 33° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 20° | 32° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 15° | 27° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 16° | 29° Maputo: 20° | 29° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 22° Durban: 19° | 25° Johannesburg: 19° | 29° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 17° | 30° Harare: 15° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.73 | EUR to NAD 20.49 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.24 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.73 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.7 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.11 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48.01 | USD to KES 133.48 | USD to NGN 1230 | USD to ZAR 19.23 | USD to ZMW 25.8 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73551.13 Up +0.26% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1526.82 Down -0.34% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13302.28 Down -1.12% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28144.22 Down -1.67% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 298.62/OZ DOWN -0.0151 | Copper US$ 4.39/lb DOWN -0.0164 | Zinc US$ 2 772.00/T DOWN -2.19% | Brent Crude Oil US$ 87.08/BBP DOWN -0.0011 | Platinum US$ 910.26/OZ DOWN -0.0116