Proteas se verlore seun wil nomade bly
Proteas se verlore seun wil nomade bly

Proteas se verlore seun wil nomade bly

Krieket
Christo Buchner - Hy het geen berou dat hy sy rug op Suid-Afrikaanse krieket gekeer het nie, sê Rilee Rossouw.

“In die tyd wat ek weg was, het ek baie gegroei as 'n speler én mens,” het die 29-jarige Rossouw by Super­Sportpark in Centurion gesê, waar hy kortstondig vir die Tshwane Spartans in die Mzansi-superliga (MSL) gaan speel.

Rossouw sal net 'n week lank 'n Spartan wees en slegs in hul eerste twee wedstryde speel, voordat sy nomadiese krieketlewe hom weer na 'n ander deel van die wêreld sal neem.

Tog erken Rossouw daar is wel tye wanneer hy dit mis om vir Suid-Afrika­ te speel.

Hy het aan die begin van 2017 die Suid-Afrikaanse krieket-opset onkant betrap met die nuus dat hy 'n Kolpak-kontrak van drie jaar met die Engelse graafskap Hampshire gesluit en dadelik sy bande met die nasionale span verbreek het.

Daardie nuus het Suid-Afrikaanse krieket geruk en die afrigter in daardie stadium, Russell Domingo, het selfs omgekrap gesê toe Rossouw die brief met sy besluit aan hom gestuur het, het hy “nie eens my van reg gespel nie.”

Rossouw het Woensdag gesê “ek wens eintlik aan die een kant kan ek alles vertel oor die gebeure wat my besluit voorafgegaan het, maar ek voel nie hierdie is die regte forum daarvoor nie. Eintlik wil ek nou maar net konsentreer op die MSL terwyl ek hier is.”

Hy sê daar is nog 'n jaar van sy Kolpak-kontrak oor en dat hy dan dinge weer in oorweging sal neem, “maar soos ek nou hier staan, glo ek sal ek my Kolpak-kontrak hernu”.

Veral toe AB de Villiers het vroeër vanjaar sy uittrede uit internasionale krieket aangekondig, is daar gevoel Rossouw, wat 36 eendagstryde en vyftien T20-kragmetings vir Suid-Afrika gespeel het, sou uitgeknip gewees het om in AB se groot voetspore te kon volg.

“Dit is nie iets wat my pla of waaraan ek nou dink nie. Ek het daardie besluit gemaak en staan daarby,” sê hy van die Kolpak-besluit.

“My krieketlewe is baie besig. Ek speel die wêreld vol en dit is vir my 'n goeie ervaring. Dinge gebeur ook vinnig in my lewe.

“'n Week gelede was ek nog met vakansie en nou is ek terug hier in Suid-Afrika om in hierdie reeks te speel. Ek het beslis baie verbeter as 'n speler en meer volwasse geword. Ook van die veld af het ek wys geword en dit is danksy die kanse wat ek kry om in verskillende omstandighede te kan speel,” vertel hy.

“Tog moet ek sê dit voel goed om terug te wees hier in my geboorteland en waar ek grootgeword het.

“En om hier op SuperSportpark te wees, is vir my baie spesiaal. Elke keer wat ek hier kom, dink ek nog aan daardie beurt van my,” vertel hy van sy driedubbele honderdtal op een dag in die meerdaagse wedstryd 'n klompie jare gelede vir die Knights teen die Titans.

“Ek voel opgewonde oor hierdie MSL-toernooi en al is ek net 'n rukkie hier, hoop ek gaan dit 'n toernooi wees wat uitbrei en 'n plek kan inneem tussen die bestes van sy soort ter wêreld,” sê Rossouw.

– Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-04-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Currency: GBP to NAD 23.77 | EUR to NAD 20.46 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.15 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.88 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.15 | USD to ZMW 26.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74010.81 Up +0.62% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1522.16 Down -0.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13246.66 Down -0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26777.05 Down -4.86% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9132.5 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 315.96/OZ DOWN -0.0032 | Copper US$ 4.44/lb UP +0.67% | Zinc US$ 2 822.60/T UP 0.74% | Brent Crude Oil US$ 87.88/BBP DOWN -0.0052 | Platinum US$ 909.44/OZ DOWN -0.0005 Sport results: Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Weather: Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.77 | EUR to NAD 20.46 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.15 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.88 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.15 | USD to ZMW 26.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74010.81 Up +0.62% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1522.16 Down -0.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13246.66 Down -0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26777.05 Down -4.86% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9132.5 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 315.96/OZ DOWN -0.0032 | Copper US$ 4.44/lb UP +0.67% | Zinc US$ 2 822.60/T UP 0.74% | Brent Crude Oil US$ 87.88/BBP DOWN -0.0052 | Platinum US$ 909.44/OZ DOWN -0.0005