Prins William kom eersdaags kuier
Pres. Hage Geingob se bywoning van die Statebond-spitsberaad in Londen was uiters suksesvol en 'n koninklike besoek aan Namibië word eersdaags verwag.
Pres. Hage Geingob het Donderdag saam met 45 ander staatshoofde die amptelike opening van die Statebondsberaad as gas van koningin Elizabeth by Buckingham-paleis in Londen byge
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie