Pres. Hage Geingob oor Johnnie
Pres. Hage Geingob oor Johnnie

Pres. Hage Geingob oor Johnnie

Estelle de Bruyn
Tydens die amptelike afskeidsgeleentheid vir Johnnie het Namibië se president sy herinneringe gedeel.

“Toe ons uit ballingskap gekom het, het ons gereeld hier (by die Safari Hotel) uitgehang omdat die Verenigde Nasies en ander amptenare hier gebly het.

“Nadat ek eerste minister geword het, het ons mekaar beter leer ken en oor die jare het ons 'n goeie vriendskap ontwikkel.

“Somtyds het ek hom geskakel en afslag gevra wanneer buitelandse afvaardigings na Namibië gekom het, en Johnnie was altyd bereid om ons te akkommodeer.

“Selfs toe ek uitgestoot is en niemand hulle met my wou vereenselwig nie, het Johnnie my na sy huis genooi. “Toe ek die verkiesing gewen het, het ek Johnnie drie-uur die oggend gebel en hy het opgedaag om saam met ons fees te vier.

“Ek weet dit was 'n moeilike besluit en dit is 'n moeilike tyd, maar 'just as you have been down, I have been down'. Wie weet, dalk word jy nog eendag president.”

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!