Polisieman skuldig aan moord
’n Konstabel wat ’n jeugdige oor ’n geskil buite ’n kroeg in die Khomasdal-area in Oktober 2012 doodgeskiet, is gister skuldig bevind.
Jacqueline Louw – Stadspolisieman Justin Simataa (31) is gister in Windhoek se hoërhof skuldig bevind aan die moord op die 25-jarige Fabrice Mael wat in die vroeë oggendure van
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie