Polisie skiet man met kapmes, IS-simbool dood
Polisie skiet man met kapmes, IS-simbool dood

Polisie skiet man met kapmes, IS-simbool dood

Indonesië
Estelle de Bruyn
Indonesiese polisie het gister ‘n man doodgeskiet wat messe en pypbomme by hom gehad het. Hy het ook ‘n kenteken van die Islamitiese Staat-groep (IS) vertoon het toe hy ‘n aanval naby Jakarta uitgevoer het.

Die aanvaller is drie keer geskiet terwyl by ‘n besige kruising in Tangerang, ‘n satellietstad buite die hoofstad, wild na polisiebeamptes gesteek het.

Hy het ook twee pypbomme na die beamptes geslinger. Dit het nie ontplof nie. Hy het ook ‘n IS-kenteken teen ‘n verkeersligpaal vertoon.

Die aanvaller het later aan sy wonde beswyk. Nampa/AFP

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!