Polisie op soek na paartjie

Francoise Steynberg
Die polisie van Walvisbaai is op soek na 'n vermiste paartjie wat vermoedelik op pad Suid-Afrika toe is.

"Na bewering is 'n Namibiese vrou, Daniella Beukes (22), Donderdagaand omstreeks 22:00 laas saam met haar kêreld gesien toe hy haar huis toe gebring het. Sy deel Pescanova-woonstel nr. 33 in Rikumbi Kandangastraat op Walvisbaai met 'n vriend," het die polisie van die Erongostreek gesê.

"Die kêrel is later deur 'n ander man, Lenard Pelley of te wel Jack Sparrow, 'n Suid-Afrikaanse man, wat glo ook 'n kêrel van Beukes is."

'n Saak van huisbraak met die doel om aan te rand, en aanranding is by die Walvisbaai-polisiekantoor aanhangig gemaak.

"Pelley (die verdagte), het na bewering ook 'n ander vriend van Beukes in die maag met 'n mes gesteek en aangerand, maar 'n saak is nog nie aanhangig gemaak nie," sê die polisie.

"Die verdagte en die vermiste persoon en waar hulle hulself bevind, is nog onbekend, maar hulle mag dalk op pad na Suid-Afrika wees. Die soektog na die vermiste persoon en die verdagte duur voort."

Enige iemand met inligting, kontak adj.komm. Erastus Iikuyu by 081 246 4757 of speurinsp. Michael Ambambi by 081 640 1600 of die naaste polisiekantoor.

Die foto's is deur die polisie verskaf.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion English Championship: Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!