Polisie lê beslag op vragmotor het gesteelde goed

15 May 2018 | Misdaad
Die polisie het vanmiddag (Dinsdag) 'n klein vragmotor in Hochland Park onderskep wat na bewering in 'n rooftog in die stad gebruik is.
Vier verdagtes is volgens komm. Silvanus Nghishidimbwa, polisiebevelvoerder in die Khomasstreek, ook in verband met die voorval aangekeer.
Lees die volledige berig môre in Republikein.

Soortgelyk

 

Kerk hou lidmate glo agter slot en grendel

14 ure gelede | Plaaslik

Augetto Graig en Ronelle RademeyerDie Namibiese polisie was tot laat gister nog besig om lidmate te ondervra oor vermeende ongerymdhede by die kerk van die...

Internasionale ruimtestasie kom wéér

14 ure gelede | Wetenskap

Elvira Hattingh Windhoekers wat die daaglikse verskyning sedert Saterdag van die internasionale ruimtestasie bo die stad gemis het, moet môre om 19:36 wéér opkyk,...

Weer vir 21 Augustus 2018

14 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Koue toestande word vandag oor die Suide verwag.BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig in die Suide, met 'n paar ligte neerslae wat...

Drie verskyn vir Doll-aanval

14 ure gelede | Howe

Henriette Lamprecht – Drie mans wat na bewering verlede week ’n boer wreedaardig in sy plaasopstal aangeval het, bly agter tralies. Mnre. Laurence Aib (25),...

Matriekpartytjie eindig in tragedie

14 ure gelede | Ongelukke

Francoise SteynbergDit is maar die begin van matriekafskeidfunksies lands­wyd en drie Suide-seuns het Saterdag ná 'n partytjie op Keetmans­hoop gesterf.In twee afsonderlike voorvalle is 'n...

Swapo-boek verkoop soos soetkoek

14 ure gelede | Kuns en vermaak

Denver Kisting – Volgens plaaslike boekwinkels kan hulle nie met die pas verskene boek Swapo Captive: A comrade’s experience of betrayal and torture voorbly nie.In...

Polisie ontplooi vir padveiligheid

14 ure gelede | Polisie

Die inspekteur-generaal van die Namibiese polisie, lt.genl. Sebastian Ndeitunga, het as deel van 'n 12 maande lange nasionale padveiligheidsoperasie opdrag gegee dat polisiebeamptes langs die...

'Breek heinings af, beskerm wild'

14 ure gelede | Omgewing

Francoise Steynberg Volgens navorsers van die Groter Sossusvlei-Namib Landskapprojek (GSNL) sou gemsbokke, springbokke en bergsebras oor 'n groter gebied beweeg het as dit nie vir...

Ford's new flagship Fiesta

14 ure gelede | Motors

SEAN PARKERIt’s all about incremental changes. That’s evident with the new Ford Fiesta: the design is markedly different but it still possesses Fiesta DNA.The headlights...