Poef! En toe brand lorrie
Ronelle Rademeyer - Dié vragmotor het gister (Donderdag) omstreeks 12:00 op die pad tussen Keetmanshoop en Bethanie aan die brand geslaan.
Die bestuurder het op die toneel vertel hy het 'n plofgeluid gehoor, stilgehou en die volgende oomblik die vlamme gesien. Hy het uitgespring, maar dit was te laat om die brand te blus.
Die lorrie het heeltemal uitgebrand.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie