Plastieksakke waai vir toeriste
Anoniem skryf:DIE foto is geneem as jy afdraai op die pad na Ameib. As ek dink aan al die toeriste wat daar verbyry dan kry ek skaam vir ons land. Wat moet hulle nie van ons land dink nie? Die bome se blomme is alles plastieksakke. Kyk net heel agter na al die gemors. Kan daar nie iets gedoen word nie? Ek vra en wonder maar net.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie