Pikkewyne amper vry
Mnr. Rian Jones met die vier Afrika-pikkewyne wat van Swakopmund af per boot na Lüderitz gereis het. Hulle het by twee pikkewyne, wat in Lüderitz opgelaai is, aangesluit en sterk tans by die ministerie van visserye en mariene hulpbronne onder die toesig van Jones aan voor hulle Saterdag vrygelaat sal word. Foto verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie