Pienk pret vir klinieke

12 October 2017 | In beeld
Die Kankervereniging van Namibië (CAN) en hul projekvennote het onlangs die gewilde Hats & Roses, Pink Fiesta-geldinsameling gehou. Spar Namibia het N$100 000 en Alexander Forbes N$70 000 vir die ontbyt geskenk. Sowat 500 dames het kaartjies vir die geselligheid gekoop en meer as N$200 000 is ingesamel. Die geld sal deur CAN vir hul gemeenskapuitreikklinieke gebruik word. Die klinieke bied toegang tot papsmere, kliniese borsondersoeke en ultraklank- en mammogramsiftingstoetse. Foto'S Dirk Heinrich

Soortgelyk

 

Geen oorbruggingsdekking vir Psemas-lede

3 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht Lede van die staat se mediese fonds (Psemas) kwalifiseer volgens die gedeelte oor voorlopige standaarde in die Wet op Finansiële Instellings en Markte...

Sardynvangste gestaak

3 ure gelede | Visserye

Augetto Graig Vanaf 1 Januarie 2018 tot 31 Desember 2020 sal geen grootskaalse vangste van sardyne in Namibiese waters toegelaat word nie. Die kabinet het...

Jan Möhr en HTS se rapporte by skoolhoofde

3 ure gelede | Onderwys

Henriette Lamprecht Die kantoor van die ombudsman het verskeie klagtes van ouers van leerlinge verbonde aan die Sekondêre Skool Jan Möhr en die Hoër Tegniese...

Kinders sterf tragies in ou kar

3 ure gelede | Plaaslik

Francoise Steynberg Die lewelose liggame van 'n niggie en nefie van Grootfontein is Sondagnamiddag in 'n ou voertuig op hul erf gevind.Volgens die woordvoerder van...

Weer vir 13

3 ure gelede | Weer

BINNELAND: Meestal sonnig en baie tot bloedig warm in die Suide, andersins gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met 'n paar donderbuie in die...

N$650 000 for garden project

3 ure gelede | Landbou

NAMPAFarmers and community members from Hukus in the Aminuis area of the Omaheke Region on Thursday received a donation of N$650 000 for the development...

Kleremaker help ander

3 ure gelede | Mense

Tanja Bause – “Soms kom ’n ouma met haar kleinkind se geskeurde skoolklere na my toe en vra dat ek dit herstel. “Ek kan sien...

Windhoek-bende stel sy visier op die kus

3 ure gelede | Misdaad

Otis Finck op Walvisbaai - Die polisie op Walvisbaai het die eienaars van vulstasies en lede van die publiek gewaarsku teen misdadigers van Windhoek wat...

Gesteelde pistool in skietery gebruik

3 ure gelede | Misdaad

Otis Finck - Die pistool wat tydens ’n skietery Vrydag op Walvisbaai gebruik is, is vroeër gesteel uit ’n kluis van ’n Chinese burger...