PDM plaas AA-boere op nasionale agenda
PDM plaas AA-boere op nasionale agenda

PDM plaas AA-boere op nasionale agenda

Regstellende aksie-boere sê hulle lewer uit hul eie sakke 'n groot bydrae tot grondhervor­ming, maar geniet nie dieselfde voordele as boere wat deur die regering hervestig is nie.
Jana Smith
Jana-Mari Smith - Die Popular Democratic Movement (PDM) se leier, mnr. McHenry Venaani, sê die finansiële modelle wat veroorsaak dat regstellende aksie-boere (AA-boere) sukkel om hul skuld te betaal, moet dringend hersien word en sal deel van sy party se agenda tydens die komende grondkonferensie wees.

Hy het gesê sy party doen 'n beroep op Agribank en die regering om die terugbetalingvoorwaardes te hersien sodat boere wat lenings onder die regstellende aksie-skema uitgeneem het, se probleme in dié verband getakel kan word.

Venaani het benadruk dit is 'n nasionale kwessie en nie een wat net boere en Agribank raak nie.

Tydens 'n vergadering onlangs met Venaani het 'n verteenwoordiger van die AA-boere gesê hulle het 'n ­belangrike rol in grondhervorming gespeel. “As jy na die aantal hektaar kyk wat van wit na swart boere oor­gedra is, het AA-boere méér grond as die regering gekoop. Ons dra dus tot die grondhervormingsprogram by, maar ongelukkig word ons nie in die grondhervormingsbegroting oorweeg nie,” het mnr. Kaveri Kavari, 'n voltydse boer, vir Venaani gesê.

Volgens statistiek wat onlangs ­­beskikbaar gemaak is, is meer as 3,4 miljoen ha uit die 882 plase wat sedert 1992 deur Agribank bekom is, deur die bank se regstellende aksie-­leningskema (AALS) bekom.

Dit is meer as die helfte van die totale 6,3 miljoen ha wat deur die bank bekom is.

Sedert 1992 het 'n totaal van 648 leners geld deur die AALS bekom.

Sedert onafhanklikheid het die regering sowat 3 miljoen ha grond vir hervestiginsdoeleindes bekom, of altesaam 443 plase.



STAAN ALLEEN

Mnr. Bonny Handura, 'n deeltydse boer en AALS-kliënt, sê 'n groot wanopvatting is dat boere nie gewillig is om hul skuld te vereffen nie.

“Ons sê geensins dat ons nie wil betaal nie.

“Ons is gewillig, maar wat ons sê, is dat Agribank se besigheidsmodel moet verander. Ons moet almal om 'n tafel gaan sit en vra hoe ons die finansiële model kan herstruktureer sodat dit oor 'n langer tydperk volhoubaar kan wees.”

Handura het gesê die feit dat die bank skuldinvordering uitkontrakteer, lui tot hoër rente op skuld en verhoog die las op boere.

Mnr. Blacky Tjingaete het aan Venaani gesê AA-boere doen ook 'n beroep op Agribank om boere wat geswartlys is, weer af te haal omdat dit hulle in 'n nóg slegter finansiële posisie plaas.

Handura sê van vorige gesprekke met die regering, insluitende Staatshuis en Agribank, het dadels gekom – ongeag die rol wat hulle in grondhervorming gespeel het.

“AA-boere het tot grondhervorming bygedra. Hierdie is swart boere wat uit hul eie sakke vir plase betaal het en die regering het borg gestaan. Waar is hierdie borg noudat ons nie in staat is om ons skuld te betaal nie?”

Hy het gesê AA-boere word aan hul eie lot oorgelaat.

Verder het Handura die feit gekritiseer dat AA-boere nie 'n platform by die grondkonferensie gekry het nie, ongeag hul tersaaklikheid.

“Ons word heeltemal anders hanteer; as swart mense het ons geld geleen om ons eie grond te koop, grond wat in die besit van ons voorvaders was. Die regering luister nie na ons nie.”

Handura het gesê AA-boere beslaan 40% van Agribank se balansstaat.

“'n Groot gedeelte van die bank se skuldboek word deur ons opgemaak, maar ons het nie 'n stem by Agribank en die minister van finansies sodat ons die kwessie kan takel nie.

“Dis vir ons erg ontmoedigend dat ons geld uit ons eie sakke moes neem om die regering te help om die grondhervormingskwessie aan te spreek.”



ONREGVERDIG

Venaani sê dit is vir AA-boere 'n groot probleem dat van hulle verwag word om terugbetalings op dieselfde vlak as kommersiële boere vol te hou.

Hy het gesê dit is tyd om 'n wen-wen oplossing tussen Agribank en die boere te vind.

Volgens Venaani is die onregverdige behandeling van AA-boere 'n skande as dit vergelyk word met die bevoordeeldes van hervestigingsplase, wat volgens hom senior en welaf Nami­biërs soos regters en minstens een minister insluit.

“Die besbetaalde mense word gratis hervestig. As dit egter kom by boere wat kies om die eiendom self te besit en hulle het 'n probleem, word daar nie na hulle geluister nie. Ek dink die grondkonferensie behoort hierna te kyk.”

Kommentaar

Republikein 2024-04-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest | Wolves 0 vs 2 Arsenal | Luton Town 1 vs 5 Brentford | Sheffield United 1 vs 4 Burnley LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad | Girona 4 vs 1 Cadiz | Valencia 1 vs 2 Real Betis | Rayo Vallecano 2 vs 1 Osasuna | Celta Vigo 4 vs 1 Las Palmas SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce | Hellas Verona 1 vs 0 Udinese | Empoli 1 vs 0 Napoli European Championships Qualifying: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United | Manchester City 1 vs 0 Chelsea English Championship: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion Katima Mulilo: 15° | 36° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 17° | 36° Oshakati: 18° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:08, High tide: 03:09, Low Tide: 21:13, High tide: 15:31 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:07, Low Tide: 21:11, High tide: 15:29 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:06, Low Tide: 21:11, High tide: 15:28 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 33° Keetmanshoop: 20° | 33° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 20° | 32° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 15° | 27° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 16° | 29° Maputo: 20° | 29° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 22° Durban: 19° | 25° Johannesburg: 19° | 29° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 17° | 30° Harare: 15° | 30° Currency: GBP to NAD 23.82 | EUR to NAD 20.53 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.25 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.73 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.7 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.4 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48.07 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1230 | USD to ZAR 19.24 | USD to ZMW 25.8 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73551.13 Up +0.26% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1526.82 Down -0.34% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13302.28 Down -1.12% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28144.22 Down -1.67% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 304.95/OZ DOWN -0.0124 | Copper US$ 4.39/lb DOWN -0.0177 | Zinc US$ 2 786.00/T DOWN -1.69% | Brent Crude Oil US$ 86.39/BBP DOWN -0.009 | Platinum US$ 903.26/OZ DOWN -0.0192 Sport results: Premier League: Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest | Wolves 0 vs 2 Arsenal | Luton Town 1 vs 5 Brentford | Sheffield United 1 vs 4 Burnley LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad | Girona 4 vs 1 Cadiz | Valencia 1 vs 2 Real Betis | Rayo Vallecano 2 vs 1 Osasuna | Celta Vigo 4 vs 1 Las Palmas SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce | Hellas Verona 1 vs 0 Udinese | Empoli 1 vs 0 Napoli European Championships Qualifying: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United | Manchester City 1 vs 0 Chelsea English Championship: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion Weather: Katima Mulilo: 15° | 36° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 17° | 36° Oshakati: 18° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:08, High tide: 03:09, Low Tide: 21:13, High tide: 15:31 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:07, Low Tide: 21:11, High tide: 15:29 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:06, Low Tide: 21:11, High tide: 15:28 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 33° Keetmanshoop: 20° | 33° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 20° | 32° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 15° | 27° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 16° | 29° Maputo: 20° | 29° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 22° Durban: 19° | 25° Johannesburg: 19° | 29° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 17° | 30° Harare: 15° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.82 | EUR to NAD 20.53 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.25 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.73 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.7 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.4 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48.07 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1230 | USD to ZAR 19.24 | USD to ZMW 25.8 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73551.13 Up +0.26% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1526.82 Down -0.34% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13302.28 Down -1.12% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28144.22 Down -1.67% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 304.95/OZ DOWN -0.0124 | Copper US$ 4.39/lb DOWN -0.0177 | Zinc US$ 2 786.00/T DOWN -1.69% | Brent Crude Oil US$ 86.39/BBP DOWN -0.009 | Platinum US$ 903.26/OZ DOWN -0.0192