Pas op vir dié mossels en oesters
Die ministerie van visserye en mariene hulpbronne het ? waarskuwing uitgereik oor oesters en mossels wat van Walvisbaai se akwakultuur-produksiegebied nommer 1 af kom.
Lede van die publiek word aangeraai om dié oesters en mossels nie te eet nie.
Amptelike toetse deur die Namibiese Instituut vir Standaarde (NSI) het tekens van diarreïese skulpvisvergiftiging (DSP) in mossels en oesters uit dié omgewing gevind.
Ernstige diarree, naarheid, braking en maagkrampe is simptome van dié tipe vergiftiging.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie