Paradigmaskuiwe vir mededingende voordeel
Paradigmaskuiwe vir mededingende voordeel

Paradigmaskuiwe vir mededingende voordeel

Elvira Hattingh
Dr. Kobus Laubscher – Sedert die bekendstelling van Michael Porter se filosofie ten opsigte van mededingende voordeel in 1985, was die fokus op hoe deelnemers binne die waardeketting volhoubaar kan bly.
Dit word gedoen deur elke faset van die waardeketting te optimaliseer om sodoende mededingers uit te stof.
Rita Gunther McGrath bevraagteken egter dié paradigma se toepaslikheid in haar boek in 2012 getiteld The end of Competitive Advantage. Verskeie kundiges debatteer vervolgens hierdie moontlike skuif.
Wat ‘n mens opval, is die siening dat volhoubare mededingendheid in die meeste gevalle meer pragmaties as belyn behoort te wees – in Engels word na “transient” verwys. Direk vertaal na Afrikaans is dit “blywend in oorgang”.

GROTER SAMEWERKING
Om mededingend te bly, moet wegbeweeg word van hulpbron-mededingendheid na groter samewerking binne netwerke. Intra-industrie kundigheid alleen, kan ‘n strategiese blindekol veroorsaak omdat dit bly fokus op industrie-verwante veranderlikes wat mededingendheid kan beïnvloed.
Volhoubare mededingendheid hang enersyds, maar in ‘n minder mate, af van wat binne ‘n waardeketting gebeur en moontlik is. Die klem val eerder op die verrekening van veranderlikes wat soos ’n spinnerak groepeer.

ARENA, NIÉ BELYNDE INDUSTRIE
Volhoubare mededinging word slegs moontlik as die uitdagings as ’n arena in plaas van ‘n belynde industrie beskou word. Om binne die arena mee te ding, verskuif die klem vanaf ‘n mededingende voordeel paradigma na groter pragmatisme – voortdurende veranderings moet verreken word.
Dit word ‘n kwessie van implementering, monitering, impak-ontleding, aanpassing en weer terug na die mark met nuwe toepassings.
Dié dinamiese benadering is die direkte gevolg van die onvoorspelbaarheid van beide verbruikers en mededingers, volgens McGrath. Industrieë neem ‘n meer amorfe struktuur aan, toetrede word makliker, konkurrente se grootte en moontlike invloed word meer divers en marke word grensloos as gevolg van globalisering.

SUKSES DEUR TOEGANG BEPAAL
Sukses word nie bepaal deur die hulpbronne onder beheer nie, maar waartoe toegang verkry is of verkry kan word. Platforms wat naatlose verbindings tussen tegnologie en ekostelsels optimaliseer, kombineer talente en inligting.
Sukses volg nie noodwendig meer deur ’n onderneming se posisie binne die industrie se leierskap-hiërargie nie, maar hoe naby ‘n onderneming hom aan die kern van die nuwe netwerk bevind.
Die basiese beginsel van Porter, dat totale optimalisering afgelei is van die optimalisering van die individuele dele van die waardeketting, maar in isolasie, is onder druk.
Aldus Greg Satell: “Collaboration Is The New Competitive Advantage”.
Hy ondersteun McGrath se siening. In hierdie opsig speel tegnologie asook toegang en toepassing, ’n al hoe belangriker rol.

TOEGANG TOT TEGNOLOGIE
Toegang tot inligting met behulp van die internet is een van die beste voorbeelde van die netwerkbenadering.Dié nuwe mededingende voordeel is ’n bewys van hoe blywende oorgang strategiese toepassing vind.
Lidmaatskap van organisasies wat die boer verteenwoordig, behoort teen hierdie agtergrond oorweeg te word. Lede behoort vervolgens nie resepte vir sukses te verwag nie, maar eerder bemagtigende netwerkgeleenthede. Lidmaatskap en gevolglike deelname, behoort ‘n interaktiewe karakter aan te neem ten einde leierskap tussen optimisme en kritiese skeptisisme te herkalibreer. Inter-industriële samewerking deur besighede van verskillende groottes – eenmansake kan ook bydraes lewer tot die volhoubaarheid van sê ’n agri-besigheid - met veral klem op verbeterde intra-industrie kommunikasie, dit wil sê wat die onderneming self en sy filiale betref. Vlugvoetigheid om aan te pas, is eerder van toepassing as strategiese stramheid.

Kommentaar

Republikein 2024-04-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Currency: GBP to NAD 23.79 | EUR to NAD 20.47 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.18 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.18 | USD to ZMW 26.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74010.81 Up +0.62% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1522.16 Down -0.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13246.66 Down -0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26777.05 Down -4.86% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9132.5 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 315.64/OZ DOWN -0.0033 | Copper US$ 4.45/lb UP +1.01% | Zinc US$ 2 826.60/T UP 0.88% | Brent Crude Oil US$ 88.03/BBP DOWN -0.0035 | Platinum US$ 909.94/OZ UP +0.01% Sport results: Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Weather: Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.79 | EUR to NAD 20.47 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.18 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.18 | USD to ZMW 26.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74010.81 Up +0.62% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1522.16 Down -0.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13246.66 Down -0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26777.05 Down -4.86% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9132.5 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 315.64/OZ DOWN -0.0033 | Copper US$ 4.45/lb UP +1.01% | Zinc US$ 2 826.60/T UP 0.88% | Brent Crude Oil US$ 88.03/BBP DOWN -0.0035 | Platinum US$ 909.94/OZ UP +0.01%