Pandemie knak vrywilligertoerisme

Vrywillige werkers op lodges het 'n groot bydrae tot hul inkomste gelewer, wat weer verskeie bewaringsprojekte gesteun het.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Die impak van die Covid-19-pandemie op vrywillige werker-toerisme (voluntourism) is geweldig.

Die toerismebedryf is geknak en kry tans geen inkomste uit internasionale vrywillige werker-toeriste nie en veral bewaringsprojekte trek aan die kortste ent.

Vier bewaringsorganisasies waar vrywilligers werk, het aan Republikein gesê die gebrek aan internasionale vrywilligers het 'n verwoestende impak op hul bewaringsprojekte.

Volgens die Cheetah Conservation Fund (CCF) naby Otjiwarongo het vrywillige werkers verlede jaar US$202 735 uit hul totale toerisme-inkomste van US$834 735 bygedra.

"Gelukkig het CCF voldoende personeel om ons 40 jagluiperds te voer, versorg en te laat oefen. Ons doen sake soos gewoonlik, buiten vir die toeriste," het me. Susan Yannetti, senior adviseur vir strategiese inisiatiewe van CCF, gesê.

Sy sê buiten die jagluiperds, sien die personeel ook om na honderde vee op hul plaas.

Die uitvoerende hoof van die N/a'an ku sê-stigting, dr. Rudie van Vuuren, het bevestig Covid-19 het 'n geweldige impak op N/a'an ku sê en dié bedryf.

"Die N/a'an ku sê-stigting ondersteun jaarliks ongeveer N$8 miljoen se bewarings- en humanitêre projekte. Dit sluit in die werk met die San-gemeenskap by Pos 3 Epukiro waar N/a'an ku sê se Lifeline-kliniek is, die Clever Cubs-skool en sowat 85 kinders wat op N/a'an ku sê bly en in Windhoek skoolgaan," sê Van Vuuren.

BEWARINGSWERK

Die bewaringswerk sluit in die vinnige reaksie op mens-dier-konflik, navorsing en diererehabilitasie op N/a'an ku sê.

"Die diere wat op N/a'an ku sê is, is daar oor mens-dier-konflik en nie uit vrye wil of ons keuse nie. Hierdie diere moet na omgesien word en die werk met betrekking tot mens-dier-konflik moet op ’n deurlopende basis plaasvind.

"Internasionale vrywillige werker-toerisme finansier saam met ons ander toerisme van Kanaan, Neuras, Utopia en N/a'an ku sê Lodge die groot meederheid van die kostes verbonde aan die N/a'an ku sê-stigting," verduidelik Van Vuuren.

"Die grootste impak is die algehele verwoesting van dié toerisme en dat die stigting alternatiewe bronne van inkomste moet vind.”

Van Vuuren sê alhoewel 12 vrywilligers, wat gedurende die inperking "nie anders kon as om op N/a'an ku sê te bly nie, kon ons nie normale fooie vir hul verblyf vra nie".

Die bemarkingsbestuurder van die Harnas Wildlewe-stigting, me. Waldene Grove, het gesê sedert Maart was die totale verlies van inkomste uit toerisme geweldig gewees.

"Dit het 'n verwoestende impak op die finansies van Harnas, want ons het die inkomste nodig om meer as 100 karnivore en 120 primate te voer en rehabiliteer, asook ander kleiner diere soos meerkatte, jakkalse, voëls, katte en honde," het sy gesê.

400 DIERE OP HARNAS

Sy sê Harnas het byna 400 diere en sonder die inkomste is dit onmoontlik om oor 'n lang tydperk na hulle om te sien.

"Dit eindig nie hier nie. Die situasie het 'n rimpeleffek op ons ander besighede soos akkommodasie, toergidse en -operateurs, agentskappe en voertuigverhuringsmaatskappye," sê Grove.

Volgens haar kry Harnas sowat 40 vrywilligers per maand met 'n totaal van sowat 460 per jaar.

"Teen die huidige koers met slegs besprekings vir 2021, beteken dit ons kyk na 'n moontlike verlies van 80% van ons inkomste. Vir nou kan ons slegs op 20% tot 25% van die Namibiese mark staatmaak, sê Grove.

"Agt vrywilligers het verkies om nie terug te gaan Europa toe nie en besluit Harnas is veiliger. Die werk op die plaas word nou deur die personeel en met behulp van dié agt gedoen," het Grove gesê.

Van die vrywilligers glo om in Namibië met sy sonskyn en lae bevolkingsyfer te bly, is hulle kanse skraler om nie met Covid-19 geïnfekteer te word nie.

Mnr. Riaan van Zyl, hoofbestuurder van Okutala Etosha Lodge, sê die vrywilligers het daagliks gehelp om kos vir die diere voor te berei, die diere gevoer en die kampe van die diere skoongemaak.

"'n Groot persentasie van die inkomste van vrywillige werker-toeriste is deur die lodge gebruik om die personeel – van gidse tot personeel wat na die diere omsien en in die kombuis werk – te betaal.

"Dit is nou 'n swaar las op ons voltydse veearts en diereversorgers wat nou die daaglikse take van die vrywilligers moet doen," het Van Zyl gesê.

Okutala Etosha Lodge het sowat 70 tot 80 vrywillige werkers per jaar gekry, "maar baie van hulle het teruggekeer, selfs ses keer".

Volgens Van Zyl het die sewe vrywilligers op die lodge ná die inperking na Europa en hul families teruggekeer.

- [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-04-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest | Wolves 0 vs 2 Arsenal | Luton Town 1 vs 5 Brentford | Sheffield United 1 vs 4 Burnley LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad | Girona 4 vs 1 Cadiz | Valencia 1 vs 2 Real Betis | Rayo Vallecano 2 vs 1 Osasuna | Celta Vigo 4 vs 1 Las Palmas SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce | Hellas Verona 1 vs 0 Udinese | Empoli 1 vs 0 Napoli European Championships Qualifying: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United | Manchester City 1 vs 0 Chelsea English Championship: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion Katima Mulilo: 15° | 36° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 17° | 36° Oshakati: 18° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:08, High tide: 03:09, Low Tide: 21:13, High tide: 15:31 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:07, Low Tide: 21:11, High tide: 15:29 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:06, Low Tide: 21:11, High tide: 15:28 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 33° Keetmanshoop: 20° | 33° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 20° | 32° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 15° | 27° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 16° | 29° Maputo: 20° | 29° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 22° Durban: 19° | 25° Johannesburg: 19° | 29° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 17° | 30° Harare: 15° | 30° Currency: GBP to NAD 23.73 | EUR to NAD 20.44 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.11 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.73 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.7 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.04 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1230 | USD to ZAR 19.1 | USD to ZMW 25.85 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73551.13 Up +0.26% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1526.82 Down -0.34% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13302.28 Down -1.12% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28144.22 Down -1.67% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 326.33/OZ DOWN -0.0032 | Copper US$ 4.42/lb DOWN -0.0106 | Zinc US$ 2 799.10/T DOWN -0.1% | Brent Crude Oil US$ 88.08/BBP UP +1.04% | Platinum US$ 910.39/OZ DOWN -0.0114 Sport results: Premier League: Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest | Wolves 0 vs 2 Arsenal | Luton Town 1 vs 5 Brentford | Sheffield United 1 vs 4 Burnley LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad | Girona 4 vs 1 Cadiz | Valencia 1 vs 2 Real Betis | Rayo Vallecano 2 vs 1 Osasuna | Celta Vigo 4 vs 1 Las Palmas SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce | Hellas Verona 1 vs 0 Udinese | Empoli 1 vs 0 Napoli European Championships Qualifying: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United | Manchester City 1 vs 0 Chelsea English Championship: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion Weather: Katima Mulilo: 15° | 36° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 17° | 36° Oshakati: 18° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:08, High tide: 03:09, Low Tide: 21:13, High tide: 15:31 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:07, Low Tide: 21:11, High tide: 15:29 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:06, Low Tide: 21:11, High tide: 15:28 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 33° Keetmanshoop: 20° | 33° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 20° | 32° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 15° | 27° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 16° | 29° Maputo: 20° | 29° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 22° Durban: 19° | 25° Johannesburg: 19° | 29° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 17° | 30° Harare: 15° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.73 | EUR to NAD 20.44 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.11 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.73 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.7 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.04 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1230 | USD to ZAR 19.1 | USD to ZMW 25.85 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73551.13 Up +0.26% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1526.82 Down -0.34% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13302.28 Down -1.12% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28144.22 Down -1.67% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 326.33/OZ DOWN -0.0032 | Copper US$ 4.42/lb DOWN -0.0106 | Zinc US$ 2 799.10/T DOWN -0.1% | Brent Crude Oil US$ 88.08/BBP UP +1.04% | Platinum US$ 910.39/OZ DOWN -0.0114