Paladin soek arbitrasie oor Chinese en Langer Heinrich
Jo-Maré Duddy – Paladin Energy Ltd, die meerderheidsaandeelhouer in Langer Heinrich, gaan hom na die internasionale arbitrasiesentrum in Singapoer wend om ‘n Chinese SOE te stop om 75% van dié uraanmyn in Namibië te bekom.
Paladin het in Februarie gewaarsku dat CNNC Overseas Uranium Holdings in sekere “solvensie-scenarios” aanspraak op dié aandele kan maak. CNNC het Paladin vroeër vandeesmaand aangesê om ‘n redelike markwaarde vir die belang in Langer Heinrich te bepaal.
Meer oor dié verwikkelinge in môre se Republikein.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie