Pad van dood eis vyf
Vyf mense het Vrydag op die pad tussen Otjiwarongo en Otavi in twee grubotsings omgekom wat minder as 24 uur uit mekaar plaasgevind het.
Tanja Bause en Ronelle Rademeyer - Die pad tussen Otjiwarongo en Otavi is Vrydag binne die bestek van sowat 18 uur en boonop enkele kilometer uit mekaar in 'n grusame doodsakker om
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie