Paaltjies tydelik gesluit

13 June 2018 | Plaaslik
Die Goreangab- en Brakwater-ontspanningsgeriewe is weens opknapwerk tydelik vir die publiek gesluit. Die ontspanningsgeriewe by die Goreangabdam is tot 22 Junie gesluit, maar sal die naweek van 16 tot 17 Junie wél vir die publiek oop wees.

Brakwater (Paaltjies) se geriewe is van 25 tot 29 Junie gesluit. Dit heropen weer op 30 Junie. Volgens Windhoek se munisipaliteit word die opknappingswerk in werksure gedoen en is die genoemde geriewe oor naweke oop vir die publiek. Geen lid van die publiek sal tydens die sluiting van die geriewe hier toegelaat word nie. Vir navrae oor die geriewe by Goreangab, skakel 081 127 4706 en oor Paaltjies, 081 206 1225.

Soortgelyk

 

25 jaar, al het Zenobia berou

8 ure gelede | Howe

Ronelle Rademeyer - Met haar hande wringend op haar skoot het die 34-jarige Zenobia Seas Vrydag in hofsaal E in die hoërhof in Windhoek geluister...

Geingob dek neutrale tafel

8 ure gelede | Plaaslik

Denver Kisting – Prof. Nico Horn, ’n regsdosent en politieke onleder, sê hy is nie verras oor hoe die afgelope beraad van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap...

Mans in Windhoek doodgesteek

8 ure gelede | Misdaad

Denver Kisting Twee mans is in afsonderlike­ voorvalle die afgelope naweek in Windhoek met skerp voorwerpe dood­gesteek.Hiernaas is vier verdagtes op die toneel aangekeer toe...

Weer, Maandag 20 Augustus 2018

8 ure gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en matig in die Suide en sentrale gebiede. Elders sal dit sonnig en baie warm wees. Winderige toestande sal oor die binneland heers.KUS:...

Jakkals kom sy luiperd teë

8 ure gelede | Omgewing

Elvira Hattingh - Besoekers aan die Kgalagadi-oorgrenspark het onlangs die skaars voorreg gehad om te sien hoe ‘n luiperd ‘n jakkals vang en in ‘n...

NBC-werkers is steeds woedend

8 ure gelede | Arbeid

Augetto Graig Protes deur ongelukkige werknemers by Namibië se nasionale uitsaaier (NBC) duur voort.Dié groep het Donderdag weer eens voor die uitsaaier se hoofkantoorhek betoog....

Wêreld gaan Kofi mis

8 ure gelede | Mense

Denver Kisting – Pres. Hage Geingob sê die ontslape voormalige sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies (VN), mnr. Kofi Annan, het die Afrika-vasteland én die mensdom...

Leiers faal die mense

8 ure gelede | Plaaslik

Catherine Sasman – Die Namibiese burgerlike organisasie-aktivis mnr. Uhuru Dempers sê die Suider-Afrikaanse leiers moet “wakker skrik” en die harde werklikhede van neerdrukkende armoede en...

Kajuitberaad by SADC

8 ure gelede | Plaaslik

Kajuitberaad by SADC