Paaieowerheid baan die weë

30 November 2018 | Infrastruktuur
Oor die volgende vyf jaar gaan die Paaieowerheid (RA) N$19 miljard op die bou en instandhouding van paaie in Namibië bestee.

In sy voorlegging van die owerheid se jongste strategiese plan het die uitvoerende hoof, mnr. Conrad Lutombi, gesê die RA beplan om 800 km op te gradeer na bitumen-standaard, nog 250 km se grondpaaie te bou, en 279 km paaie en nege brûe te rehabiliteer.

Die RA wil terselfdertyd 1 800 km pad herseël en 6 500 km grondpad skraap. Grootskaalse projekte wat voortgaan, sluit in die dubbelpaaie tussen Windhoek en Okahandja, Windhoek en die Internasionale Lughawe Hosea Kutako, asook Omuthiya en Ongwediva. Die Karibib-Usakos-pad, die Swakopmund- Hentiesbaai-Kamanjab-pad, en die dubbelpad tussen Swakopmund en Walvisbaai word ook voltooi.

Ander beplande projekte is:

Soortgelyk

 

Polisie konfiskeer kerk se luidsprekers in Oshakati

6 ure gelede | Plaaslik

Die polisie het luidsprekers wat aan die New Jerusalem Ministry in Oshakati se informele nedersetting Oneshila behoort, vandeesweek ná klagtes van rusverstoring gekonfiskeer.Volgens inspekteur Thomas...

Olifante beskadig optiese kabels naby Khorixas

7 ure gelede | Plaaslik

‘n Trop olifante het inwoners in die Noorde van die land sonder landlyn- en selfoonverbinding gelaat, nadat die optiese kabel tussen Omatjete en Khorixas Donderdagmiddag...

Skietklub lê weer aan

9 ure gelede | Howe

Denver Kisting - Mnr. Norman Tjombe, die regsverteenwoordiger van die Rehoboth-skietklub, het vanoggend (Vrydag) bevestig sake is terug na normaal.Dít kom nadat die Namibiese weermag...

'Boere se veglus verdwyn'

19 ure gelede | Landbou

Ronelle Rademeyer en Elvira Hattingh - Twee bekende boere van die Suide sê die droogte het boere op hul knieë.“Ek was gister by ’n veiling...

Egpaar herontdek skaars plantjie

19 ure gelede | Omgewing

Denver Kisting – ’n Dekaan by die Namibië Universiteit van Wetenskap en Tegnologie (Nust), dr. Rolf Becker, en sy vrou, me. Alma Moller, het verlede...

Kalender 18 Januarie

19 ure gelede | Kuns en vermaak

Nou aan die gang» Die Nasionale Kunsgalery van Namibië (NAGN) bied met trots Unam se beeldende kunste-uitstalling vir 2018 aan. Dié uitstalling is tans...

'DRK maak staat op ons'

19 ure gelede | Politiek

Inwoners van die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) maak staat op lande deel van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SADC) om die land weer op die...

Operasie Hornkranz: Meer misdaad aangemeld

19 ure gelede | Misdaad

Augetto Graig Die Namibiese polisie het Woensdag by die Israel Patrick Iyambo-polisiekollege in Olympia terugvoering gegee aan die visepresident, mnr. Nangolo Mbumba, en die...

Weer vir 18 Januarie

19 ure gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm in die //Kharasstreek, andersins gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met 'n paar tot geïsoleerde donderbuie in...