Pa verkrag glo sy dogter
''n Man van 64 word daarvan beskuldig dat hy sy tienerdogter sedert haar kleuterjare seksueel aangerand het.
Henriette Lamprecht - ’n Man teen wie ''n klag van verkragting van sy dogter aanhangig gemaak is, is sedert verlede Vrydag vry op borgtog.Sedertdien leef die tiener en haar ma in
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie