Outjo in stropers se visier

Honderde stuks wild, beeste geslag en gesteel
Tanja Bause
Tanja Bause – Boere in die Outjo-omgewing is raadop met stropers en beesdiewe wat vanjaar reeds honderde diere afgemaai of gesteel het. Veral op die Fransfontein-, Khorixas- en Okaukuejo-roete is stropers besig om op grootskaal op plase toe te slaan. Sedert die begin van die jaar is daar minstens 126 beeste en kalwers en 84 stuks wild op plase in die omgewing van dié hoofpaaie geslag. Verder is nagenoeg 111 beeste en kalwers gesteel. Dit sluit die kalwers van dragtige koeie uit.

Mnr. Jasper Brand huur die plase Volhard, Khairob en Keerweder en hy het die jaar al 75 beeste, drie koedoes, 12 gemsbokke en 16 sebras weens stropery verloor.

Op die plaas Doris van mnr. Diethelm Redecker is 42 tollies gesteel. Die drade is geknip en die diere is deur die grensheining gejaag en gesteel. Elf verse is ook deur bosslagters afgeslag en hy het op die vleis en die slagplek afgekom.

By me. Sabine Hoppe-Speer van die plaas Schönau is 15 koeie, 49 gemsbokke en twee koedoes geslag.

“Die slagters het die kalwers doodgemaak en in vlakvarkgate gestop. Hulle het dit vermoedelik gedoen sodat die kalwers nie hulle ma’s soek en ek agterdogtig word en op hulle afkom en hulle steur nie,” het Hoppe-Speer gesê.

Daar is ook agt beeste en 15 tollies op dié plaas gesteel.

“Hulle het spoorloos verdwyn en ons vermoed hierdie diere is iewers afgeslag,” het sy verder gesê.

Op die plaas Klein Cauas van me. Elizabeth Schultz is vyf koeie geslag.

“Ek het nou ses kalwers wat daardie daardie slagting oorleef het en wees is wat ek met die hand moet grootmaak,” vertel Hoppe-Sperr.

By mnr. Wikus Kruger van die plaas Klein Tutara is verlede week een duiker en ’n gemsbok geslag. Kruger het ook 14 beeste aan bosslagters verloor. Sewe van sy beeste is weg en nog nie gevind nie.

Op die plaas Tzobaas van mnr. Bokser Prinsloo is vyf dragtige koeie gesteel.

“Ons het nog baie gras en ons beeste en wild is in ’n baie goeie kondisie. Hulle is almal vet en die slagters soek beeste wat vet is uit. Ek het elke boer gevra in watter kondisie die afgeslagte en gesteelde beeste was en almal het bevestig dat hulle vet of dragtig was,” het Hoppe-Speer gesê.

By dr. Hannes Haast van die plaas Buschberg is 16 koeie en kalwers gesteel. Me. Edila Köhler het vier koeie en een kalf verloor.

Op die plaas Straußenheim van mnr. Ulli Schörkof is agt verse gesteel.

“Ons vermoed hulle is in die berge geslag. Ons het bloedspore en voertuigspore gevind. Die slagters pak die kapanna in sakke en dan word dit pad toe geneem. Daar word dit in voertuie en op donkiekarre gelaai en weggery,” het sy gesê.

Mnr. Aubrey January het die oormerke van 10 kalwers by ''n veepos gevind. Die kalwers is gesteel en die diewe het die oormerke afgesny en agtergelaat. Een koei is ook daar geslag en vier broers is daarna aangekeer en in verband met die voorval in hegtenis geneem. Volgens Hoppe-Speer is hulle kort daarna op borgtog uit.

Sy sê die diere word in strikke gevang en met assegaaie doodgemaak. Die diere se koppe word dikwels afgesny en in bome opgehang. By slagplekke waarop sy afgekom het, is die bene in doringbome opgehang. Die velle is op die grond gepak met die vleiskant onder. Die hoewe was dikwels nog aan die vel vas.

“Dit is nie soos by ander slagplekke in die land waar die velle op ’n hoop gegooi word nie. Hierdie is professionele jagters wat ook met honde en gewere jag,” het sy gesê.

“Ons gaan gebuk onder die droogte en nou het die stropers en diewe ons finaal op ons knieë gedwing.”

Kommentaar

Republikein 2024-03-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 37° Rundu: 17° | 33° Eenhana: 18° | 33° Oshakati: 20° | 31° Ruacana: 19° | 33° Tsumeb: 17° | 29° Otjiwarongo: 16° | 28° Omaruru: 18° | 31° Windhoek: 17° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 16° | 19° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:54, High tide: 04:57, Low Tide: 22:58, High tide: 17:16 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 29km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:52, High tide: 04:55, Low Tide: 22:56, High tide: 17:14 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 33km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:52, High tide: 04:54, Low Tide: 22:56, High tide: 17:13 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 22° | 32° Keetmanshoop: 21° | 34° Aranos: 21° | 31° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 23° | 34° Oranjemund: 15° | 21° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 24° Mbabane: 15° | 23° Maseru: 12° | 28° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 28° Cape Town: 17° | 23° Durban: 21° | 25° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 18° | 30° Harare: 15° | 31° Currency: GBP to NAD 23.93 | EUR to NAD 20.5 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.97 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.8 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.21 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.97 | USD to ZMW 24.77 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73909.5 Up +0.41% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1516.02 Down -0.13% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12981.98 Up +0.34% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28224.37 Down -2.87% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 207.21/OZ UP +0.75% | Copper US$ 3.97/lb DOWN -0.0032 | Zinc US$ 2 443.40/T DOWN -0.53% | Brent Crude Oil US$ 87.13/BBP UP +0.86% | Platinum US$ 903.17/OZ UP +0.93% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 19° | 37° Rundu: 17° | 33° Eenhana: 18° | 33° Oshakati: 20° | 31° Ruacana: 19° | 33° Tsumeb: 17° | 29° Otjiwarongo: 16° | 28° Omaruru: 18° | 31° Windhoek: 17° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 16° | 19° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:54, High tide: 04:57, Low Tide: 22:58, High tide: 17:16 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 29km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:52, High tide: 04:55, Low Tide: 22:56, High tide: 17:14 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 33km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:52, High tide: 04:54, Low Tide: 22:56, High tide: 17:13 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 22° | 32° Keetmanshoop: 21° | 34° Aranos: 21° | 31° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 23° | 34° Oranjemund: 15° | 21° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 24° Mbabane: 15° | 23° Maseru: 12° | 28° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 28° Cape Town: 17° | 23° Durban: 21° | 25° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 18° | 30° Harare: 15° | 31° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.93 | EUR to NAD 20.5 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.97 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.8 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.21 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.97 | USD to ZMW 24.77 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73909.5 Up +0.41% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1516.02 Down -0.13% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12981.98 Up +0.34% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28224.37 Down -2.87% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 207.21/OZ UP +0.75% | Copper US$ 3.97/lb DOWN -0.0032 | Zinc US$ 2 443.40/T DOWN -0.53% | Brent Crude Oil US$ 87.13/BBP UP +0.86% | Platinum US$ 903.17/OZ UP +0.93%