Oudminister sterf
Een van Swapo se politieke strydrosse en 'n geliefde oudminister is die naweek oorlede.
Oudminister Rosalia Nghidinwa is Sondag in Windhoek oorlede.Sy het omstreeks 23:00 in die Rooms Katolieke Hospitaal gesterf, het me. Frieda Siwombe, oudraadslid van die Kapako-kies
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie