Oudminister Rosalia Nghidinwa sterf
Die voormalige minister van geslagsgelykheid en kinderwelsyn, me. Rosalia Nghidinwa, is Sondagaand omstreeks 23:00 in 'n Windhoekse hopsitaal dood, berig Nampa.
Sy is van 'n hospitaal in die Noorde na die Rooms-katolieke hospitaal in Windhoek oorgeplaas, waar sy gesterf het. Die oorsaak van haar dood is nie bekend nie.
Nghidinwa het sedert 2000 tot en met haar aftrede in 2015 in verskillende portefeuljes as minister gedien. Geen begrafnisreëlings is nog bekend nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie