Oudlanddros wag tans op regshulp
Die beskuldigde het nog nie 'n brief aan die owerhede gerig oor sy onvermoë om vir sy eie regskoste te betaal nie.
Denver Kisting Drie jaar nadat 'n oudlanddros, mnr. Jaco Marius Kennedy, en 'n vriend glo 'n vrou om die beurt verkrag het, het hy gister die hoërhof in Windhoek vertel hy wag op
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie