Oudlanddros vasgetrek
'n Oudlanddros en voormalige Namibiese rugbyspeler is Saterdagoggend by Tses in hegtenis geneem en verskyn vandag in die hof.
Die bekende oudlanddros en voormalige Namibiese rugbyspeler, mnr. Walter (Rooies) Mostert, is Saterdag omstreeks 10:00 by Tses in hegtenis geneem.Hy was volgens beskikbare inligtin
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie