Oud-Namibiër sleep EG hof toe
Mnr. Daniel Janse van Rensburg eis skadevergoeding van miljoene van ‘n visepresident in Sentraal-Afrika nadat hy vir 529 dae onregmatig en sonder verhoor of vonnis in die land aangehou is.
Henriette Lamprecht - Uitspraak is in die hoërhof in Kaapstad voorbehou in ‘n saak waarin ‘n voormalige gevangene van die berugte Black Beach-gevangenis in Ekwatoriaal-Guinee
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie