Otjiwarongo se plan vir versnelde grondtoekenning
Aangesien grondgrypings die afgelope vyf jaar snel toegeneem het, het die munisipaliteit ’n plan beraam om ook sy proses van grondtoekennings te verhaas.
Ester Kamati op Otjiwarongo Vanweë die toenemende kommer oor die agterstand met die toekenning van grond vir veral middel- tot lae-inkomste-werkers in Otjiwarongo, is ’n plan vi
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie