Oproer oor erfverkope op Lüderitz
Altesaam 5 002 inwoners se name is op 'n waglys vir grond op Lüderitz, waar dit gemiddeld N$120 000 kos om 'n erf te diens.
Augetto GraigInwoners van Lüderitz het by dié dorpsraad en die dorp se uitvoerende hoof beswaar gemaak teen die verkoop van 200 ongedienste erwe in die woonbuurte van Nautilus,
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie