Opposisie 'uitgesluit van begrotingsproses'
Opposisie 'uitgesluit van begrotingsproses'

Opposisie 'uitgesluit van begrotingsproses'

Gerine Hoff
Ogone Tlhage - Opposisiepartye is omgekrap oor hul beperkte deelname aan die begrotingsproses.

Nudo se sekretaris-generaal, mnr. Meundju Jahanika, en die All ­People's Party (APP) se president, mnr. Ignatius Shixwameni, is min beïndruk en het hul uiterste ontevredenheid uitgespreek.

Volgens Jahanika het sy party 'n beroep om groter deelname aan die begrotingsproses gedoen, maar is nog nooit die geleentheid gebied nie. “Ons praat reeds sedert 2015, maar niks gebeur nie. Ons mors ons tyd, tensy iets verander. Vanaf beplanning tot implementering is ons nie betrokke nie.”

Jahanika het die begrotingsproses met Kenia s'n vergelyk waar hy sê die opposisie meer insette het. “Toe ek Kenia besoek het as deel van 'n parlementêre sending, het ek gesien hoe die opposisie betrokke is. Hulle [Swapo] moet die manier verander waarop die begroting geprosesseer word. Die begroting moet in die parlement nagesien word.”

Shixwameni het Jahanika se sentimente beaam. Volgens hom sien die opposisiepartye slegs die begroting wanneer dit in die parlement ter tafel gelê word en is hulle geensins by die proses betrokke nie.

“Hoe kan ek met die begrotingsproses tevrede wees? Ek kla al jare lank. Verlede jaar was nóg erger en het ons die begrotingsdokumente ontvang eers 'n week nadat dit voorgestel is. Daar is mos 'n begrotingskomitee; hoekom die geheimhouding?” wou hy weet.

“Die dokumente is veronderstel om in samewerking met die begrotingskomitee voorberei te word. Wanneer die begroting voorgelê word, is daar nie 'n kans om iets te verander of 'n manier om syfers aan te pas nie. Die hele proses is omslagtig.”



Konsultasies

Volgens Shixwameni is die fiskale konsolidasieproses ook nooit ter sprake nie.

“Dit is asof ons in die Trump-era werk. As die president deursigtigheid preek, moet konsultasie 'n deel daarvan wees en die regering se wagwoord wees.”

In sy kommentaar oor fiskale konsolidasiemaatreëls het ­Shixwameni gesê: “Ek dink nie jy kan alle projekte weens 'n afgradering sommer net stop nie. Dit is soos 'n kar wat herstel moet word. As jy dit laat staan, moet jy dit ses weke later steeds laat regmaak. Ons kan nie probleme sommer net so laat nie. Die regering moet met alle belanghebbendes konsulteer,” het hy gesê.

Die DTA se sekretaris van finansies, mnr. Nico Smit, het 'n ander toon aangeslaan: “Wat kan 'n mens se verwagtinge in hierdie tye wees? Die president sê nie 'n woord nie. Ons weet nie wat aangaan nie. Ek sou verwag die president sal ons laat weet waar ons staan, maar nou hang alles in die lug.

“Ek glo werklik nie ons regering is bankrot nie, maar dit is taai tye.”

Oor die regering se besnoeiingsmiddels het Smit gesê: “Wanneer jy 'n besluit neem, moet jy daarby volstaan. My groot probleem is dat die regering nooit by besluite volstaan nie.”

Hy betreur ook die verdedigingsbegroting en bestempel dit as onnodig.

“Ons het 'n belaglike verdedigingsbegroting waaraan bykans nie geraak is nie en wat ons nie werklik nodig het nie. Van daardie geld kan aan ander ministeries gegee word; ministeries wat verstandig is. Ons verdedigingsbegroting is buite verhouding. Ek dink nie ons hoef daardie geld te spandeer nie en kan dit eerder aan gesondheid en onderwys bestee.”

Smit is wel optimisties oor die toekoms.

“Teen die tweede helfte van 2017 kan dinge moontlik beter word. Ons moet onsself net nou uit die moeilikheid kry.”

Hy het ook die hoop uitgespreek dat sekere ministeries hulle deel sal doen om te spaar en die land te help om 'n moontlike afgradering deur graderingsagentskappe Fitch en Moody's te verhoed. Smit verwag ook die regering sal met fiskale konsolidasie voortgaan.

Die minister van finansies, mnr. Calle Schlettwein, het tydens 'n onlangse mediakonferensie gesê hy sal die begroting binne die eerste twee weke van Maart voorlê.

Kommentaar

Republikein 2024-04-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Currency: GBP to NAD 23.87 | EUR to NAD 20.53 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.22 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.21 | USD to ZMW 26.13 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 322.01/OZ DOWN -0.0006 | Copper US$ 4.44/lb UP +0.79% | Zinc US$ 2 811.00/T DOWN -0.09% | Brent Crude Oil US$ 87.97/BBP DOWN -0.0041 | Platinum US$ 902.90/OZ DOWN -0.0077 Sport results: Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Weather: Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.87 | EUR to NAD 20.53 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.22 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.21 | USD to ZMW 26.13 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 322.01/OZ DOWN -0.0006 | Copper US$ 4.44/lb UP +0.79% | Zinc US$ 2 811.00/T DOWN -0.09% | Brent Crude Oil US$ 87.97/BBP DOWN -0.0041 | Platinum US$ 902.90/OZ DOWN -0.0077