Op reis in Etosha
Die leser wat hierdie foto met WhatsApp ingestuur het, beweer hierdie is personeel van die Halali-ruskamp onderweg deur die Etosha Nasionale Park. “Heeltemal teen parkreëls en verkeersreëls,” voer die klaer aan. Die foto is op 24 November ontvang.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie