Op die web
Ek wil weet, presies hoe en waar is skoolkinders se veiligheid in gevaar? Hoekom moet mense wat nie kinders het nie, boet vir skoolkinders? Ek is nie onsensitief teenoor die kinders nie, maar moenie die hele land “hostage” hou oor kinders se veiligheid nie. Daar is ander maniere om die probleem op te los, soos baie mense sê, die skole kan later begin. Kinders se uitslae is swak omdat hulle nie dissipline het nie en nie leer nie, dit het niks met tyd te doen nie.
Dis hoog tyd dat Rehoboth se mense moet begin vasgetrek word.
Keetmanshoop se waglys vir erwe, dis nou jare, hoe lank moet ons nog wag?
As jou huweliksmaat na pornografie begin kyk, moet jy dalk die fout by jouself eers begin soek. Dalk gee jy nie jou huweliksmaat genoeg liefde, aandag en bevredeging nie. Elke saak het 2 kante.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie