Op die web

05 December 2019 | Menings
“Fishrot-ses vra nie borg”:

Why are those arrested in the fishrot scandal receiving VIP treatment! When a person, a normal citizen on the ground is arrested for drunken driving they are placed with hardened criminals and no one cares. Now these governmental mafiosa thieves (allegedly) has committed a major crime and are placed in holding cells at the airport, this is not acceptable. I see the pattern: the next minute they have all escaped and departed with a private plane from Namibia. Do you think we are stupid? All pre-arranged. We all know how many convenient escapes we have. The wardens nor police officers cannot even take care of one and the numbers of those to be arrested will increase. Put them in the Windhoek holding cells at the head office of the Namibian police. This is not right. – Juanita van der Westhuizen

“Ses klagte teen Fishrot-6”:

Kla hul aan vir hoogverraad. Om jou land so uit te lewer, is die ergste wat jy kan kry en daarvoor moet hul lewenslank sit. Die advokate moet as ongewenste persone verklaar word sodat hul nooit weer hul voete hier kan sit nie. – Faan Beukes

Hoe kry hulle geen bewyse teen Namandje en Kadhila nie? Is daar ‘n moontlikheid dat ACC ook omgekoop word? Baie waar, Faan Beukes! – Moira Delie

Soortgelyk

 

KOLLIG Voorblad

21 ure gelede | Byvoegsels

Swakop hou Makietie bl. 4

ECN gaan Itula se aansoek teenstaan

21 ure gelede | Politiek

Denver Kisting – Vanweë die beweerde negatiewe uitwerking van elektroniese stemtoestelle (EVM’s) in die afgelope presidensiële verkiesing moet die proses tersyde gestel word.Dr. Panduleni Itula,...

Ekonomie bloei lánkal

21 ure gelede | Plaaslik

Jo-Maré Duddy – Ekonomiese groei het reeds in 2015 skerp begin tuimel sonder dat dit deur amptelike syfers weerspieël is, toon nuwe data wat gister...

NOU AAN DIE GANG

21 ure gelede | Byvoegsels

» Die Swakopmund Wetenskaplike Vereniging bied tans ‘n Kersfees-skattejag by die Swakopmund Museum aan. Dit bestaan uit twee afdelings, een vir kinders en een vir...

Geskorste raadslede van Rehoboth herkies

21 ure gelede | Regering

Denver Kisting op Rehoboth – Dieselfde span raadslede wat verlede jaar deur dr. Peya Mushelenga, die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, in die pad...

Weer vir 13 Desember 2019

21 ure gelede | Weer

BINNELAND: Mooi weer en baie tot bloedig warm in die Suide. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm wees. Winderige weer sal...

STEMFEITE: NAM & SA 2019

21 ure gelede | Politiek

In Namibië het Swapo persentasiegewys meer steun ingeboet as die ANC in Suid-Afrika.

NamibRe: Versekeraars moet 12,5% sedeer

21 ure gelede | Howe

Elvira Hattingh Plaaslike versekeringsmaatskappye móét voorts vir herverseke­ring by NamibRe opdok - tot tyd en wyl daar in 'n hangende hofsaak oor die wettigheid van...

CoW baklei teen beslaglegging

21 ure gelede | Regering

Denver Kisting – Die Windhoekse munisipaliteit (CoW) baklei tans verbete teen ’n beweerde beslagleggingsbevel wat poog om van hul vaste bates te konfiskeer.Veertien superintendente verbonde...