Oor Sisa en Hage
Oor Sisa en Hage

Oor Sisa en Hage

Dani Booysen
‘n Mens moet jouself die vraag afvra of pres. Hage Geingob se opening van mnr. Sisa Namandje se nuwe prokureurskantore werklik die opspraak verdien wat op sosiale media ontketen is.

Of is dit maar ‘n geval van hoë bome wat altoos die meeste wind vang?

Baie Namibiërs sou wou gehad het die Geingob-regering moes reeds veel meer tasbaar verrig het as wat tans die geval is. Beslis is daar groter kwessies om die staatshoof en sy ministers oor tot verantwoording te roep? Een hiervan is 2018 as die grootliks onuitgevoerde “jaar van rekenskap”.

Kritiek om kritiek se onthalwe is gevaarlik.

Namibië se staatshoofde en ministers het in ‘n amptelike hoedanigheid reeds talle kantoorgeboue en winkelkomplekse geopen. Hoeveel ander van hierdie seremonies moet ook as onvanpaste endossemente ondersoek word? Hierbenewens is dit ‘n ope vraag of besighede beter presteer weens muurplate met selfs presidente se name daarop.

Tog moet die debat vir Geingob en alle senior regeringslui stof tot nadenke oor persepsies bied.

Dit is moeilik om aan te voer Namandje se sukses is alles aan sy werk vir Swapo te danke. Hy is een van die land se mees gesogte prokureurs en werk ook vir baie ander kliënte.

Ongelukkig is hy ook Geingob se persoonlike prokureur, wat dit daarom veiliger sou gemaak het vir die staatshoof om eerder in sy private of partyhoedanigheid op te tree.

Om Swapo se kongrespolitiek by te roer en selfs vir die onafhanklikheid van die regbank te vrees, is myns insiens onvanpas en oordrewe.

So sê ander

12 Desember 2018

Macron Blinks

President Emmanuel Macron did what he had to do on Monday after a month of massive grass-roots protests.

A lot rides on Mr. Macron’s ability to survive and respond to this uprising, not only for France but for all Western democracies in which the deindustrialized hinterlands have fostered an angry sense of marginalization and neglect.

But it would be a far greater catastrophe for France if Mr. Macron were unable to stay the course on his structural reforms.

It is also important for Europe that Mr. Macron demonstrate that popular discontent need not descend into populism and isolationism.

Mr. Macron has done well to come down from the heavens to show contrition. But he must not stop there: He must prove that he really has understood the “anger and indignation” he referred to in his speech on Monday and that from now on he and his government are listening closely and sympathetically.

• THE NEW YORK TIMES

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!