Oor hoe om dapper te wees
Kevin die koala hou nie van verandering nie.
Hy hou daarvan dat als bly net soos dit altyd is. Hy sit bo in sy boom en kou blare en kyk af na die ander diere wat heerlik onder rondspeel.
Die ander diere nooi hom om af te klim en saam te speel, maar hy wil niks daarvan weet nie. Tot op ’n dag, wanneer sy geliefde boom begin kraaaaak . . . en alles verander.
’n Oulike rymboek oor hoe om dapper te wees en nuwe dinge aan te durf.
In April op die rak. - Netwerk24

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie