Onwettige weiding kortwiek duiwelsklou-oeste
Onwettige weiding kortwiek duiwelsklou-oeste

Onwettige weiding kortwiek duiwelsklou-oeste

Beeste wat onwettig in San-bewaringsgebiede naby Tsumkwe wei en die oprigting van heinings word al meer as 11 jaar lank aangemeld.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Die onwettige weiding van beeste en die oprigting van heinings in die Tsumkwe-gebied kortwiek die San-gemeenskappe se duiwelsklou-oeste.

Só sê hoofman Tsamkxao Bobo#oma van die Nyae Nyae- kommunale bewaringsgebied en gemeenskapswoud.

Hy het aan Republikein gesê dis nie net die inkomste uit duiwelsklou van die Nyae Nyae wat bedreig word nie, maar ook dié van die N#a Jaqna- kommunale bewaringsgebied en gemeenskapswoud (NJCCF).

“Daar loop meer as 200 beeste onwettig in die gebied. Die beeste behoort aan verskillende mense, meestal van Gam.

“Ons as die San is jagters en versamelaars. Ons boskos soos bessies en wortels word verwoes en die beeste vertrap ons duiwelsklou,” sê die hoofman.

“Vir meer as 11 jaar rapporteer ons al die kwessie by die Namibiese polisie, die ministerie van die omgewing en toerisme, en tradisionele owerhede, maar niks verander nie.”

Die hoofman sê hy het al telkemale met die eienaars van die beeste gepraat, “maar hulle bly net en weier om te gaan”.

Hy sê die beeseienaars bou net meer huise en rig nuwe beeskrale op.

“Ek as hoofman is nie geregtig daarop om mense uit die dorp te sit nie, maar hulle vee wei in die bewaringsgebiede wat onwettig is,” sê Bobo#oma.

“Dit is ’n groot probleem as ons bewaringsgebiede verwoes word. As daar nie meer bome en gras is nie, is niks vir ons nageslagte oor nie.”

Die hoofman is ook bekommerd oor die siektevrye buffels in hul buffelkamp: “Ons is bang die beeste versprei bek-en-klouseer onder ons buffels en ander diere.”

INKOMSTE UIT OES

Volgens die woordvoerder van die twee bewaringsgebiede, mnr. Sanjay Korteweg, het 2019 se duiwelsklou-oes meer as 20 ton gedroogde duiwelsklou opgelewer.

“Die oes het ’n direkte inkomste van meer as N$1 miljoen vir 500 oesters ingebring. Dit is ’n aansienlike inkomste vir die gemeenskappe van die bewaringsgebiede en gemeenskapswoud. In baie gevalle is dit die enigste potensiële bron van inkomste, veral as verlede jaar se erge droogte in ag geneem word,” sê Korteweg.



Hy sê die volhoubare gebruik en bestuur van hierdie natuurlike hulpbronne is die enigste pilare van die bewaringsgebiede en gemeenskapswoude.

“Baie aandag word aan die volhoubare oes van duiwelsklou geskenk om te verseker oesters wat in die volgende jare kom, trek daaruit voordeel,” sê Korteweg.

Hy bevestig die kwessie van die onwettige weiding en gebruik van ander hulpbronne soos brandhout en water in en om Tsumkwe.



Volgens Korteweg het dit die afgelope vyf jaar heelwat vererger: “In Augustus 2017 was die geraakte gebied sowat ’n radius van 10 km rondom Tsumkwe. Nou het die gebied na ’n radius van sowat 30 km vergroot.”

Hy sê die moontlike langtermynimpak van die onwettige weiding van beeste en onwettige heinings op die inkomste uit duiwelsklou vir die oesters in beide die bewaringsgebiede van Nyae Nyae en N#a Jaqna, is aansienlik.

“Hierdie is ’n kwessie wat dringend getakel moet word.”

- [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-03-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Currency: GBP to NAD 23.8 | EUR to NAD 20.36 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.87 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.39 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.87 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.8 | EUR to NAD 20.36 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.87 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.39 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.87 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53%