Ontmoet vanjaar se Mej. Namibië-finaliste
Hier is hulle - die die finaliste in vanjaar se Mej. Namibië-kompetisie! In die volgende paar weke gaan die 12 meisies druk besig wees met besoeke aan borge, liefdadigheidswerk en repetisies om gereed te maak vir die kroningsgeleentheid wat op Saterdag 1 Julie by die Windhoekse Buitekluboord plaasvind. Kaartjies kos N$450 en is by Lana Droogskoonmakers en Biosculpture Namibia beskikbaar.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie