Ontmoet ons semi-finaliste!
Hier is hulle – die 30 paartjies wat uitgesoek is as die semi-finaliste in Republikein se Bruidspaar van die Jaar-kompetisie. Om te stem, SMS "couple" asook jou gunsteling paartjie se name, na 51500 (teen N$3 elk). Die tien paartjies met die meeste SMS'e dring na die finale rondte deur, wat op Saterdag 8 Junie om die titel meeding.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie