Ontmoet ons finalis-paartjies
Die kompetisie was straf maar lesers het deur middel van meer as 4 500 SMS’e gesorg dat hierdie 10 paartjies gekies is in Republikein se Bruidspaar van die Jaar-kompetisie. Die finaliste kom op Saterdag 3 Junie by die Namibië Toerisme Ekspo byeen wanneer die wen-paartjie gekies word.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie