u2018Ons dra ru00e9u00e9ds by tot regstellende aksieu2019
u2018Ons dra ru00e9u00e9ds by tot regstellende aksieu2019

‘Ons dra rééds by tot regstellende aksie’

NEEEB dalk nié vir boerdery
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh – Die moontlikheid bestaan dat boerderye dalk uitgesluit sal word as dit by die Nuwe Raamwerk vir Gelyke Ekonomiese Bemagtiging (NEEEB) kom, omrede dié sektor reeds in die vorm van grondbelasting tot regstellende aksie bydra.

Boonop mag dit wees dat boerderye as besighede te klein gaan wees dat NEEEB vir hulle sal geld.

Mnr. Phil van Schalkwyk, wat namens die Namibië Landbou-unie en die landbousektor voorleggings tydens verskeie konsultasiesessies by die kantoor van die eerste minister gemaak het, sê egter al sou plase kwytgeskeld word, is landbou se probleme met NEEEB steeds nie heeltemal opgelos nie.

“NEEEB sal die koste, doeltreffendheid en moontlikhede vir nuwe beleggings van besighede beïnvloed. Sou dit op ander besighede binne die landbou-waardeketting van toepassing wees waar ons dienste en produkte moet koop en verkoop, beteken dit landbouprodusente sal uiteindelik net weer uit hul eie sak vir NEEEB moet opdok,” het hy gesê.

VOORLEGGING

Van Schalkwyk het tydens die afgelope Namibië Landbou-unie (NLU) se jaarkongres vroeër dié maand gesê hy is optimisties oor die vooruitsig dat ekstensiewe boerderye en wildboerderye dalk van die NEEB-vereistes kwytgeskeld sal word. Tog bly dit ’n bekommernis, juis omdat die winsgewendheid van boerderye in Namibië onder ernstige druk verkeer.

“Ons het die konsep probeer tuisbring dat besighede, soos trofeejag, boerderye en wildboerdery anders as normale besighede is en het na twee feite verwys.

“Die eerste is dat as gevolg van die ekstensiewe omgewing waarbinne ons boer, daar geweldige groot risiko’s is, wat beteken gedeelde eienaarskap en aandeelhouding gaan baie moeilik wees. Hoe gaan mense sonder geld by dié besighede inkoop en dan lenings by wyse van dividende terugbetaal?

“Ons het ook gesê in Namibië is kommersiële boerderye die enigste nywerheid wat reeds by wyse van wetgewing gereguleer word om regstellende aksie toe te pas en verwys na die feit dat ons grondbelasting moet betaal, wat gebruik word om voorheen benadeeldes te help om grond te koop.

“Ons het voorgestel dat ons heeltemal van die NEEEB-vereistes kwytgeskeld moet word en na my mening was daar ’n groot aanvaarding daarvan,” het Van Schalkwyk gesê.

Hy het ook gevra dat ’n minimale drempel ingestel word vir watter grootte besighede NEEEB-vereistes moet geld.

“In die geval van regstellende aksie, moet jy byvoorbeeld eers 25 werkers hê voor dit op jou besigheid van toepassing is. Dié oorwegings sal nog in ’n latere stadium kom, maar ek is ook optimisties dat dit in hierdie geval optimistiese vooruitsigte vir boerderye inhou,” het Van Schalkwyk gesê.

NLU SE STANDPUNT

Die NLU-president, mnr. Ryno van der Merwe, het gesê die NLU beskou NEEEB as een van die grootste verrassings ná 26 jaar se onafhanklikheid.

“Ons standpunt is soos volg: In sy huidige vorm is NEEEB totaal onaanvaarbaar en onuitvoerbaar. Dit sal ook nie sy doel bereik nie,” het hy gesê.

Volgens hom het die NLU gevolglik ’n komitee gestig wat standpunt teenoor NEEEB ingeneem het en verskeie voorleggings daaroor opgestel en voorgelê het.

Die landbou-unie het dus baie sterk standpunt hierteen ingeneem.

Volgens mnr. Sakkie Coetzee, die NLU se uitvoerende hoof, het die NLU sy insette oor NEEEB deur middel van twee kanale oorgedra. Hy het gesê mnr. Danie van Vuuren, hoofbeampte van die Landbou Werkgewersvereniging (LWV) by die NLU, het sy saak saam met die Namibiese Werkgewersfederasie (NEF) gestel.

“Die NLU het ook op hul eie insette op 30 April by die kantoor van die eerste minister gelewer. Daarna het ons ook individuele konsultasies op 4 Augustus bygewoon, waar die NLU deur Van Schalkwyk verteenwoordig is.

“Meer as 120 voorleggings of besware is deur die regering aangehoor, wat die druk op hom verhoog. Die NLU het egter nie net beswaar aangeteken nie, maar ook positiewe voorstelle gemaak, wat insluit dat eerder na ekonomiese groei gekyk behoort te word. Nog ’n voorstel was dat navorsing gedoen behoort te word oor die stand van sake as dit kom by die betrokkenheid van voorheen benadeeldes in die ekonomie en die redes vir armoede en ongelykhede.

“Ons het byvoorbeeld gevra of NEEEB konstitusioneel korrek is en of daar nie reeds geleenthede binne die bestande wetgewing en beleide is om die doelstelling van NEEEB te bereik nie. Ons het voorgestel dat NEEEB deur ’n inklusiewe konsultasieproses gefasiliteer moet word,” het Coetzee gesê.

POSITIEWE VERWIKKELINGE

“Aanvanklik was daar geen ruimte vir die bespreking van die konsep nie. Die voorsitter van die kommissie op regshervorming en ontwikkeling het op die eerste vergadering die konsepwet aan ons voorgelê en net gesê ons moet na onderskeie artikels kyk, maar intussen het hulle die toegewing gemaak dat daar ook na die konsep gekyk kan word.”

Van Schalkwyk sê verwikkelinge soos hiérdie stem hom positief oor die regering en konsultasies wat aangegaan word.

“Ek is baie optimisties, want groot onderhandelinge en gesprekvoering vind daagliks plaas en selfs groot navorsingstukke word van stapel getuur. Dit dui op positiewe klemverskuiwings, waar die kabinet se besluit oor wetgewing en beleide nie meer ’n onverskuifbare vuurtoring is nie. Gesprekvoering word aan die gang gesit waar ons daaroor kan onderhandel en verdere navorsing en ondersoek daaroor doen,” het hy gesê.

Kommentaar

Republikein 2024-04-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Currency: GBP to NAD 23.76 | EUR to NAD 20.41 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.02 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.4 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.67 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.02 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 329.80/OZ UP +0.58% | Copper US$ 4.49/lb UP +1.28% | Zinc US$ 2 856.90/T UP 0.09% | Brent Crude Oil US$ 87.76/BBP DOWN -0.0027 | Platinum US$ 911.46/OZ UP +1.03% Sport results: Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.76 | EUR to NAD 20.41 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.02 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.4 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.67 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.02 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 329.80/OZ UP +0.58% | Copper US$ 4.49/lb UP +1.28% | Zinc US$ 2 856.90/T UP 0.09% | Brent Crude Oil US$ 87.76/BBP DOWN -0.0027 | Platinum US$ 911.46/OZ UP +1.03%