Onnies stel ultimatum oor salarisse

Augetto Graig
Augetto Graig - Die Namibië Nasionale Onderwysersunie (Nantu) met sy bykans 17 000 lede het eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila­ gister vyf werksdae gegee om die raamwerk ...