Ongelukkige werkers kampeer by hawe
Tydelike werkers wat Woensdag deur Namport op Walvisbaai ingelig is dat hulle dienste nie verder benodig word nie, weier om bes te gee.
Tientalle van dié ongelukkige werkers het laasnag voor Namport se kantore op die hawedorp uitgekamp en dring aan op gesprekvoering oor die kwessie.
Die meer as 200 werkers is verlede maand deur die hawe-owerheid ingelig dat hulle dienste tot 'n einde kom.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie