Onderwys se vordering bespreek
Augetto Graig - Die ministerie van onderwys, kuns en kultuur neem van vandag (Maandag) tot Donderdag sy programme en die uitkomste daarvan in oënskou met die oog daarop om vir die toekoms te beplan.
Hier is dr. Hertha Pomuti van die Nasionale Instituut vir Onderwysontwikkeling (Nied) besig om terugvoer te gee oor die prestasies en uitdagings van die afgelope jaar.
Dit vind plaas by die Mao Zedong-skool in Otjomuise.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie