Onderwys - Die regulering van skoolverlating
Onderwys - Die regulering van skoolverlating

Onderwys - Die regulering van skoolverlating

Dani Booysen
Godfrey Kleinhans - In 2018 was die voormalige minister van onderwys, kuns en kultuur van voorneme om sekere optrede deur skoolhoofde deur wetgewing te kriminaliseer.

Skoolhoofde wat dit sou waag om rapporte weens een of ander rede van leerlinge te weerhou of optree teen leerlinge wat versuim om hul handboeke aan die skool terug te besorg, sou kriminele klagtes in die gesig staar. Skoolhoofde sou ook verbied word om van leerlinge te verwag om namens die skool geld van die publiek te vra.

My beswaar hierteen was dat so 'n stap onnodig sou wees omdat die professionele gedrag van skoolhoofde bevredigend gereël word deur die Onderwyswet, onderwysregulasies en ander regsbepalings; dat dit die demokrasie skade sou berokken omdat dit die balans tussen vryheid en verpligtinge sou versteur en dat dit die outonomie wat 'n skoolhoof so broodnodig het om sy werk te verrig, leed sou aandoen. Gelukkig was haar planne doodgebore.

'n Adjunkdirekteur van die Oshanastreek wil nou, volgens die dagblaaie, soortgelyke streke uithaal. Hy het skoolhoofde van hierdie streek vermaan dat hulle krimineel aanspreeklik gehou sal word vir die voortydige skoolverlating van hul leerlinge. Hy grond hierdie voorneme van hom (of sy streekkantoor) op Artikel 20(3) van die Namibiese Grondwet. Hy maak verder die fout om aan te voer dat dit ingevolge die Grondwet verpligtend vir kinders is om in die skool te bly tot aan die einde van graad 12. Dit is verkeerd. Onderwys is verpligtend tot en met graad 7 of die ouderdom van sestien, wat ookal eerste kom. (Ek is nie daarvan bewus dat die Grondwet in hierdie opsig gewysig is nie).

Ek dink hierdie aankondiging is uit blote frustrasie en moedeloosheid gemaak.

Voortydige skoolverlating is in Namibië, soos in baie ander ontwikkelende lande, 'n yslike kopseer. 'n Reeks sosioëkonomiese faktore gee daartoe aanleiding. Tienerswangerskappe is maar net een van die oorsake.

Ek het in 'n vorige aflewering gemeld dat leerlinge uit die skool gestoot word ("pushouts"), getrek word ("pullouts") of eenvoudig besluit om die skool te verlaat ("walkouts"). In hierdie stadium lyk dit ook nie of baie toeskietlike reëls oor swanger­skappe dogters in die skool hou nie. Die opmerkings van medeleerlinge, leerkragte en volwassenes in die gemeenskap kan kwetsend en vernederend wees. Dit, asook ongemak en 'n gebrek aan algemene fisieke en psigiese welsyn, kan sommige dogters oorreed om eenvoudig hul rug op die skool te draai.

Die vraag wat ons moet beantwoord, is in watter gevalle die ministerie, ouers of enige ander belanghebbende strafregtelike klagtes teen 'n skoolhoof aanhangig kan maak in die geval van voortydige skoolverlating. My beskeie mening is dat dit slegs moontlik is waar skoolhoofde weier om nuwe aansoekers sonder enige grondige redes toe te laat of waar leerlingbestuur ('n onderafdeling van skoolbestuur) of die optrede van skoolhoofde/leerkragte sodanig is dat dit leerlinge noop om die skool te verlaat. Natuurlik geld dieselfde vir ouers en enige ander persoon. Dit sal nie baat om skoolhoofde te dreig met straf wat waarskynlik nooit sal gebeur nie.

Ek het begrip vir die uitsprake deur 'n senior personeellid van Oshana en dit sal baie neem om die verskynsel van voortydige skoolverlating en skool­swangerskappe hok te slaan.

Om mee te begin, sal dit onder­wyskantore baie baat om skoolbeleid en -praktyke gereeld te evalueer en te monitor. Verder kan die skep van gunstiger omstandighede soos die uitbreiding van klaskamerruimtes, kleiner klasgroepe, die tydige aanstel en tersaaklike indiensopleiding van onderwysers en 'n uiters gesonde verhouding met ouers moontlik die nodige vrugte afwerp. Tuisbesoeke aan huise van "moeilike" leerlinge en swanger dogters kan ook baie help.

Hoe die ministerie met sy nypende geldtekort van enige hulp in die ­verband kan wees, is egter ­onduidelik.

Kommentaar

Republikein 2024-04-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton | Arsenal 0 vs 2 Aston Villa | West Ham 0 vs 2 Fulham | Liverpool 0 vs 1 Crystal Palace | Bournemouth 2 vs 2 Manchester United | Manchester City 5 vs 1 Luton Town | Brentford 2 vs 0 Sheffield United | Burnley 1 vs 1 Brighton | Nottingham Forest 2 vs 2 Wolves | Newcastle 4 vs 0 Tottenham Hotspur LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia | Real Sociedad 2 vs 2 Almería | Athletic Club 1 vs 1 Villarreal | Granada 2 vs 0 Deportivo Alaves | Las Palmas 0 vs 2 Sevilla | Cadiz 0 vs 1 Barcelona | Mallorca 0 vs 1 Real Madrid | Rayo Vallecano 0 vs 0 Getafe | Atletico Madrid 3 vs 1 Girona SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa | Inter Milan 2 vs 2 Cagliari | Udinese 1 vs 1 AS Roma | Sassuolo 3 vs 3 AC Milan | Napoli 2 vs 2 Frosinone | Bologna 0 vs 0 Monza | Torino 0 vs 0 Juventus | Lecce 1 vs 0 Empoli European Championships Qualifying: Preston North End 0 vs 1 Norwich City | Bristol City 1 vs 1 Huddersfield Town | Swansea City 1 vs 0 Rotherham United | Hull City 3 vs 0 Queens Park Rangers | Sheffield Wednesday 1 vs 1 Stoke City | West Bromwich Albion 0 vs 1 Sunderland | Southampton 3 vs 2 Watford | Birmingham City 3 vs 0 Coventry City | Ipswich Town 1 vs 1 Middlesbrough | Millwall FC 3 vs 1 Cardiff City | Leeds United 0 vs 1 Blackburn Rovers English Championship: Preston North End 0 vs 1 Norwich City | Bristol City 1 vs 1 Huddersfield Town | Swansea City 1 vs 0 Rotherham United | Hull City 3 vs 0 Queens Park Rangers | Sheffield Wednesday 1 vs 1 Stoke City | West Bromwich Albion 0 vs 1 Sunderland | Southampton 3 vs 2 Watford | Birmingham City 3 vs 0 Coventry City | Ipswich Town 1 vs 1 Middlesbrough | Millwall FC 3 vs 1 Cardiff City | Leeds United 0 vs 1 Blackburn Rovers Katima Mulilo: 18° | 33° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 24° | 34° Ruacana: 23° | 36° Tsumeb: 19° | 32° Otjiwarongo: 17° | 32° Omaruru: 15° | 33° Windhoek: 13° | 29° Gobabis: 16° | 32° Henties Bay: 14° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:10, High tide: 10:17, Low Tide: 16:39, High tide: 23:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 04:08, High tide: 10:15, Low Tide: 16:37, High tide: 23:25 Walvis Bay: 14° | 25° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:08, High tide: 10:14, Low Tide: 16:37, High tide: 23:24 Rehoboth: 13° | 31° Mariental: 14° | 30° Keetmanshoop: 16° | 30° Aranos: 16° | 32° Lüderitz: 13° | 28° Ariamsvlei: 16° | 30° Oranjemund: 13° | 23° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 15° | 23° Lubumbashi: 15° | 25° Mbabane: 13° | 20° Maseru: 11° | 17° Antananarivo: 14° | 18° Lilongwe: 15° | 25° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 13° | 29° Cape Town: 18° | 25° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 13° | 21° Dar es Salaam: 23° | 25° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 26° Currency: GBP to NAD 23.57 | EUR to NAD 20.17 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.96 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.75 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.65 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.51 | USD to AOA 832.82 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 48.56 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1138.13 | USD to ZAR 18.97 | USD to ZMW 25.04 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74518.63 Down -1.05% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1551.69 Down -0.27% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13372.72 Up +0.24% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29616.47 Up +3.90% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 372.83/OZ DOWN -0.0038 | Copper US$ 4.30/lb DOWN -0.0103 | Zinc US$ 2 732.60/T DOWN -2.29% | Brent Crude Oil US$ 90.14/BBP DOWN -0.0066 | Platinum US$ 966.02/OZ DOWN -0.0064 Sport results: Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton | Arsenal 0 vs 2 Aston Villa | West Ham 0 vs 2 Fulham | Liverpool 0 vs 1 Crystal Palace | Bournemouth 2 vs 2 Manchester United | Manchester City 5 vs 1 Luton Town | Brentford 2 vs 0 Sheffield United | Burnley 1 vs 1 Brighton | Nottingham Forest 2 vs 2 Wolves | Newcastle 4 vs 0 Tottenham Hotspur LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia | Real Sociedad 2 vs 2 Almería | Athletic Club 1 vs 1 Villarreal | Granada 2 vs 0 Deportivo Alaves | Las Palmas 0 vs 2 Sevilla | Cadiz 0 vs 1 Barcelona | Mallorca 0 vs 1 Real Madrid | Rayo Vallecano 0 vs 0 Getafe | Atletico Madrid 3 vs 1 Girona SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa | Inter Milan 2 vs 2 Cagliari | Udinese 1 vs 1 AS Roma | Sassuolo 3 vs 3 AC Milan | Napoli 2 vs 2 Frosinone | Bologna 0 vs 0 Monza | Torino 0 vs 0 Juventus | Lecce 1 vs 0 Empoli European Championships Qualifying: Preston North End 0 vs 1 Norwich City | Bristol City 1 vs 1 Huddersfield Town | Swansea City 1 vs 0 Rotherham United | Hull City 3 vs 0 Queens Park Rangers | Sheffield Wednesday 1 vs 1 Stoke City | West Bromwich Albion 0 vs 1 Sunderland | Southampton 3 vs 2 Watford | Birmingham City 3 vs 0 Coventry City | Ipswich Town 1 vs 1 Middlesbrough | Millwall FC 3 vs 1 Cardiff City | Leeds United 0 vs 1 Blackburn Rovers English Championship: Preston North End 0 vs 1 Norwich City | Bristol City 1 vs 1 Huddersfield Town | Swansea City 1 vs 0 Rotherham United | Hull City 3 vs 0 Queens Park Rangers | Sheffield Wednesday 1 vs 1 Stoke City | West Bromwich Albion 0 vs 1 Sunderland | Southampton 3 vs 2 Watford | Birmingham City 3 vs 0 Coventry City | Ipswich Town 1 vs 1 Middlesbrough | Millwall FC 3 vs 1 Cardiff City | Leeds United 0 vs 1 Blackburn Rovers Weather: Katima Mulilo: 18° | 33° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 24° | 34° Ruacana: 23° | 36° Tsumeb: 19° | 32° Otjiwarongo: 17° | 32° Omaruru: 15° | 33° Windhoek: 13° | 29° Gobabis: 16° | 32° Henties Bay: 14° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:10, High tide: 10:17, Low Tide: 16:39, High tide: 23:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 04:08, High tide: 10:15, Low Tide: 16:37, High tide: 23:25 Walvis Bay: 14° | 25° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:08, High tide: 10:14, Low Tide: 16:37, High tide: 23:24 Rehoboth: 13° | 31° Mariental: 14° | 30° Keetmanshoop: 16° | 30° Aranos: 16° | 32° Lüderitz: 13° | 28° Ariamsvlei: 16° | 30° Oranjemund: 13° | 23° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 15° | 23° Lubumbashi: 15° | 25° Mbabane: 13° | 20° Maseru: 11° | 17° Antananarivo: 14° | 18° Lilongwe: 15° | 25° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 13° | 29° Cape Town: 18° | 25° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 13° | 21° Dar es Salaam: 23° | 25° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.57 | EUR to NAD 20.17 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.96 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.75 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.65 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.51 | USD to AOA 832.82 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 48.56 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1138.13 | USD to ZAR 18.97 | USD to ZMW 25.04 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74518.63 Down -1.05% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1551.69 Down -0.27% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13372.72 Up +0.24% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29616.47 Up +3.90% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 372.83/OZ DOWN -0.0038 | Copper US$ 4.30/lb DOWN -0.0103 | Zinc US$ 2 732.60/T DOWN -2.29% | Brent Crude Oil US$ 90.14/BBP DOWN -0.0066 | Platinum US$ 966.02/OZ DOWN -0.0064